Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 1252 reviews.
"Dit is die tipiese voorstedelike woonbuurt. Dit is stil en rustig, maar ver van toeristebestemmings."
"Ons sal nie Brooklyn as 'n toerisme-attraksie reken nie, maar Brooklyn Mall 'n heerlike winkelsentrum met heerlike eetplekke."
"Puik "golf estate" met baie goeie sekuriteit en 'n pragtige gholfbaan en klubhuis. Die atmosfeer is kosbaar en rustig. "
"Die omgewing is dalk nie vir 'n gesinsvakansie nie, maar eerder vir besigheid of as 'n sentrale baken om na ander besienswaardighede uit te ry. Vir ons was dit lekker naby Cullinan, Bronkhorstspruit en 'n paar monumente."
"Naby alle winkels en die Unitas-hospitaal waarheen ek my ouers moes neem."
"Goed geleë vir Afrikaans is Groot se konserte of geleenthede by Moreletapark Gemeente."