Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1252 resensies.
"Hatfield is een goede basis om vandaar uit het drukke Pretoria te verkennen. Ligt centraal bij de grote uitvalswegen die ook naar Johannesburg en het vliegveld gaan."
"Vir iemand wat glad nie vertroud en op my gemak is met die stad nie, was my tydjie in daardie omgewing heel lekker, en ek het baie veilig gevoel, asook was dit nie moeilik om Cosy Cottage te kry nie! Erasmuskloof sal my gou weer sien, want als is lekker naby geleë."
"Met ons kinders en ander familie wat daar bly, sal dit altyd ons bestemming in Pretoria wees."
"Uitstekende ligging. Naby Loftus en toegangsroetes maklik. Ook naby baie besienswaardighede en baie veilig."
"Ek glo dat sodra die bouwerk wat tans aan die gang is daar afgehandel is, gaan hierdie gastehuis nog meer van krag wees."
"Silver Lakes is baie veilig, rustig en skoon. Ek sal weer gaan kuier verseker!"
"Besoek gerus Blos Cafe vir 'n oornagopsie en heerlike kos en atmosfeer! 10 uit 10 vir hulle."
"Die area is onbekend aan ons, maar die dae wat ons daar was, was baie aangenaam. Ons het van die winkelsentrums gaan besoek, asook natuurlik die restaurante. Daar is geen klagtes nie. Dit was alles skoon en aangenaam. "