Geverifieerde Resensie

Pretoria

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1220 resensies.

Faerie Glen, Pretoria

Bellstone Bed & Breakfast

"Besoek gerus Blos Cafe vir 'n oornagopsie en heerlike kos en atmosfeer! 10 uit 10 vir hulle."

Die Hoewes, Pretoria

Lapalosa Lodge

"Selfde as bogenoemde. Awesome!"

Silverton, Pretoria

Silverton Travel Lodge

"Ek sal defnitief weer teruggaan."

Pretoria-Oos, Pretoria

Xaviera Guest House

"Die area is onbekend aan ons, maar die dae wat ons daar was, was baie aangenaam. Ons het van die winkelsentrums gaan besoek, asook natuurlik die restaurante. Daar is geen klagtes nie. Dit was alles skoon en aangenaam. "

Wingate Park, Pretoria

LeoZet Self Catering Flat

"Dit is baie sentraal geleë en 'n rustige woonbuurt."

Erasmuskloof, Pretoria

Cosy Cottage

"Dit is 'n baie mooi woongebied met die beste inkopiesentrums naby. "

Garsfontein, Pretoria

Sunbird Garden Cottage

"Besoek die omgewing jy sal nie spyt wees nie."

Eldoraigne, Pretoria

Aandbloem Guest House

"Dit is die tipiese voorstedelike woonbuurt. Dit is stil en rustig, maar ver van toeristebestemmings."

Pretoria-Oos, Pretoria

Waterfalls Boutique Hotel

"Pretoria-Oos is baie goed om by tuis te gaan."

Waverley, Pretoria

Waverleysrest

"Sentraal geleë."

Brooklyn, Pretoria

Osborne House

"Ons sal nie Brooklyn as 'n toerisme-attraksie reken nie, maar Brooklyn Mall 'n heerlike winkelsentrum met heerlike eetplekke."

Erasmuskloof, Pretoria

Cosy Cottage

"Die area is baie naby aan Menlyn Mall en die nuwe kasino."

Silver Lakes, Pretoria

Casa Flora

"Puik "golf estate" met baie goeie sekuriteit en 'n pragtige gholfbaan en klubhuis. Die atmosfeer is kosbaar en rustig. "

Faerie Glen, Pretoria

Corinne Place

"Het dit baie geniet."

Pretoria-Oos, Pretoria

Anzel's Guesthouse

"Pretoria-Oos is goed geleë en jy kan enige rigting ingaan van daar af."

Queenswood, Pretoria

Queensrest

"Gerieflik naby die hoofpad en 'n inkopiesentrum."

Erasmuskloof, Pretoria

Cosy Cottage

"Die mense is vriendelik."

Die Hoewes, Pretoria

Lapalosa Lodge

"Baie goeie en veilige toerismebestemming."

Pretoria-Oos, Pretoria

Selfsorgwoonstel Garsfontein

"Ek is oorspronklik van Pretoria, so vir my was dit heerlik!"

Queenswood, Pretoria

Queensrest

"Ek kom verseker in Julie weer en vertel dit vir al weet leef en beef!"

Waterkloof Glen, Pretoria

The Aviary

"Veilig met beheerde toegang. Baie sentraal in die ooste van Pretoria."

Queenswood, Pretoria

Queensrest

"Lekker sentraal naby die winkels."

Wierdapark, Pretoria

De Oude Herberg B&B

"Ken dit goed, het lank daar gewoon."

Blad
Blad 36 - Wys 1051 tot 1080
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang