Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3384 reviews.
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Embo Guest Villa"Heerlike omgewing indien jy hou van rustig en stil. "
Boknesstrand, Sarah Baartman District
Deze Plaats"Veilig en die vriendelikste hulpvaardigste inwoners."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Lekker dorp, met swemstrande en lekker restaurante. Ek kon elke dag gaan draf en veilig voel. Dis ook nie te ver nie dan kan mens die 3 Susters gaan kyk, of na Kenton on Sea toe gaan. Als wat mens nodig het is daar - selfs 'n roomyswinkel by die strand!"
Summerstrand, Sarah Baartman District
Marine Drive 49"Naby aan die see, stapafstand vanaf al die lekker eetplekke."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Aquarius B&B"Dit was ons eerste keer om daarheen te gaan en dit was vir net 1 nag. Sal beslis langer bly volgende keer en die plekkie meer verken."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Little Rose Self-Catering"Very clean, safe and laid-back area."
Seaview, Sarah Baartman District
Sun Villa"Quite rocky, but very beautiful! The dolphins were showing off too! "
Jansenville, Sarah Baartman District
Lorraine's Guest House"Hopeloos te min vermaak en geen fast food outlets nie."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Ships Bell 4B"Het nêrens gery nie, so kan my nie baie uitlaat oor St.Francisbaai self nie, maar dit wat ek gesien het, is lekker rustig en veilig."
Port Alfred, Sarah Baartman District
The Grand Yellow Port Alfred"It's a very beautiful place to visit and you get friendly individuals willing to help around the town."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Sheilan House"It's a small town with friendly people. It was a holiday worth repeating in the future."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Cob Cottage"Ek het grootgeword in Port Alfred en omgewing en dit was heerlik om my ou tuisdorp weer te kon besoek. Die dorp is netjies en ou geboue is opgeknap. So lekker om te kon sien dat dinge onderhou word en nie tot niet gaan nie. Ongelukkig was dit slegs 'n kort besoek."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Ganora Guest Farm & Excursions"Weggesteekte juweel, beslis die moeite werd!"
Walmer, Sarah Baartman District
Lavender Garden Cottage and Lodge"Sentraal geleë. Veiling en mooi."
Greater Addo, Sarah Baartman District
Bydand B&B"Dit sal seker afhang van wat elke besoeker se verwagting is. Ons het nie vreeslik wyd rondgekyk nie, maar die omgewing is werklik pragtig."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Port Alfred is a super holiday destination with stunning views and beaches."
Sunridge Park, Sarah Baartman District
Sunridge Self-catering Accommodation"Goed ingerig en rustige omgewing."