Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3412 reviews.
Summerstrand, Sarah Baartman District
StayOnThird"Dit was 'n wonderlike tyd, nie so baie vakansiegangers en vertrap op die strande en waar ook al jy gegaan het nie. "
Loerie, Sarah Baartman District
Bergrivier Eco Retreat"Loerie is 'n klein plattelandse dorpie wat nie tans al mens se behoeftes kan dek nie, jy moet uitry Jeffreysbaai toe vir 'n groter verskeidenheid, wat tog net 30 km weg is. "
Aberdeen, Sarah Baartman District
De Denne"Aberdeen staan stil in tyd, daar skakel jou brein af en kom die gejaagde lewe tot 'n stop. Word sterk aanbeveel. Jy kan slegs rus."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Bluewater Bay Cove"Wonderlike bestemming, soms winderig en geen muskiete! Ek sal definitief weer gaan."
Aston Bay, Sarah Baartman District
Sparrow Weg 7"Dit is 'n stil, rustige area. Vir mense wat nie hou van 'n vreeslike lawaai en oorvol strande nie, is hierdie die regte plek."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Stoep"Pragtige klein oase in die asemrowende droë Karoo."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Milkwood 415"Strand is pragtig en stil, ons sal weer gaan."
Pearston, Sarah Baartman District
Turksvygrivier Safari's"Baie wild gesien. Vreeslik droog. Ons bid vir reën."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Sharwood Place"Everything you need is on your doorstep. The best place to be when you are visiting Port Elizabeth. "
Joubertina, Sarah Baartman District
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Dis 'n klein dorpie. Almal waai vir jou en nie te sleg met hul pryse nie. "
Steytlerville, Sarah Baartman District
Steytlerville Villa Guest House"Unieke dorpie, met baie mooi, ou argitektuur. Alhoewel dit op die stadium baie droog is, is die natuur baie mooi in die Steytlerville-omgewing."
Greater Addo, Sarah Baartman District
Intaba Lodge"Addo en omgewing het genoeg om jou vir weke besig te hou."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"‘n Besoek aan die karaktervolle dorpie behoort op almal se emmerskoplys te wees. Bly ‘n paar dae, die rustigheid en stilte is verslawend. Hier is nie brandstof of kitsbanke nie, maar die winkel hou voorraad van meer as net die basiese waarmee jy sal klaarkom as jy niks saamgebring het nie: gevriesde vleis, blikkieskos, meel, rys, vars vrugte en groente (beperk), vars melk, kaas, botter, koekies, roomys, lekkergoed, gebottelde water, ys, toiletware en skoonmaakmiddels, om net ‘n paar te noem."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
1-on-Ross"One of my favourite towns in the Eastern Cape - rich in culture and full of friendly people - a wonderful, diverse place to visit. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Rienslia"Winderig, maar andersins 'n pragtige gebied."
Kouga Country, Sarah Baartman District
Mentors Country Estate"Desember is beslis nie die beste tyd van die jaar in die Oos-Kaap nie! Gaan eerder tussen Februarie en Mei. Genoeg om te doen, mooi plekke om te sien en iets vir elke ouderdom se giere en grille."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
420 on Cape"Port Elizabeth is 'n lekker kusbestemming met interessante toeriste-aantreklikhede naby aan die strandgebied."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Die NG kerk en die kerksaal is 'n moet-sien as jy in die dorp is."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Ons het sommer te voet die strate ingevaar en die Karoo-boustyl beloer en waardeer."