Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3402 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Allemann se Huisie"Nieu-Bethesda is een van daardie moet besoek plekke. Dit het 'n ou wêreldse bekoring met lekker kuier en eetplekkies. Daar is 'n rustigheid in die dorpie met sy stofpaaijies. Almal is vriendelik en behulpsaam en maak die besoek soveel meer aangenaam. Wees bewus: daar is geen brandstof, OTM's of kaartmasjiene op die dorpie nie, alles streng kontant."
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Aqua Marine Guest House"Ideaal geleë vir vinnige bereik van die universiteit. "
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Jessie's Place"Dis 'n pragtige plekkie (ek het jare terug daar gebly) met heelwat restaurantjies en eetplekke met heerlike kos en goedkoop. 'n Groot Spar, ens. en net 60 km vanaf Jeffreysbaai en 20 km vanaf PE. Vriendelike mense."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Colleen Glen Self-catering Cottage"Genuine nice experience overall. Friendly people, very helpful - we missed a few turns but the people were willing to assist."
Mill Park, Sarah Baartman-distrik
Bibury Cottage"It is conveniently, centrally situated and a beautiful leafy suburban area."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Glenelg Road Guest House"PE seems to have got its act together in terms of general cleanliness of the city which was immediately noticeable. It has everything that one expects of a city of this size including clean and attractive beaches."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Bluewater Reservations"Mooi omgewing. Vriendelike ontvangs. Sal eendag weer daar oorslaap."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Hacklewood Hill Country House"Baie sentraal en maklik om by die see te kom. Winkelsentrum is ook binne 2-3 minute van gastehuis. Luggage ook naby."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Avoca River Cabins"Sondagsriviervallei het my baie beïndruk en laat mens wonder hoe het dit in die ou jare gelyk."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Hancke Holiday Apartments"Jeffrey's Bay is a fantastic destination for a midweek break."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Steytlerville Villa Guest House"Pragtige dorpie. Ons hou daarvan dat baie huisies al gerestoureer is. Dorpie baie netjies. Motormuseum 'n moet sien."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Sharwood Place"Die casino is pragtig. Die restaurante met die see uitsigte is ook n moet om te besoek."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Outsiders B&B"Regtig die moeite werd om van die hoofpad af te draai en te sien hoe 'n dorpie lyk waar die tyd gaan stilstaan het."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Ripple Hill Hotel"Baie klein en rustige dorpie. Sal enige tyd weer Patensie besoek."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Ripple Hill Hotel"Patensie is 'n klein plaasdorpie met 'n lekker en rustige atmosfeer. Perfek vir 'n kort wegbreek uit die stad. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Dis teerpad tot en met die grondpad is so 5 km na die dorpie. Dis nie meer 'n grondpad en rof vol klippe weens geen instandhouding . Dus as jy nie 'n SUV het nie, neem dit maar stadig oor die klippe. Maak vol met brandstof en neem die nodige. Geen banke of petrolstasie in die dorpie nie. "
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Coral Tree Self-Catering"Numerous beautiful walks and spectacular beaches within close proximity. "
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Groenhuisie"Oesterbaai is gewoonlik stil en is nie die tipiese oorbevolkte en raserige vakansiebestemming nie. Dit is ideaal vir 'n wegbreek waar die doel is om weg te kom van die besige lewe. Omdat daar nie baie toeriste kom nie, moet mens egter voorsiening maak daarvoor dat die winkel nie alles aanhou nie, en dat voorrade op Humansdorp (30 km) aangekoop moet word. "
Cannonville, Sarah Baartman-distrik
Emerald Cottage"We only had an overnight stay, but being on the N2 close to PE and Grahamstown makes it a lovely place to stay with easy access to Addo and we enjoyed the zipline at Addo Adrenalin as well."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
The Royal Steytlerville"Steytlerville het 'n unieke voorkoms met die familiename wat deel is van die hoofstraat. Die hoofstraat was heel netjies. Die mense wat vir ons gehelp het, Dawid en Wally, was gaaf en ons is heelwat dankbaar aan hulle. Ons het aspris al die klein paaie gery sodat ons Suid-Afrika se klein dorpies kan ervaar en as dit is wat jy will doen as deel van jou vakansie, is Steytlerville nogal 'n plekkie vir 'n ruskansie."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Addo African Home, Restaurant and Safari"Heerlike ontspanning."