Indien jy Shelly Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Shelly Beach.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shelly Beach Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shelly Beach accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Shelly Beach akkommodasie
Bladsy 3 - 86 lekke plekke om te bly
Summer Place 35 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n kompleks in Shelly-strand. Hierdie woon...
Villa Albatross 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis wat op die grondvloer...
8 Oceans Beach Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n vakansiewoonstel in 'n kompleks wat direkte toegang tot ...
Summer Place 36 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die veilige Summer Place-kompleks in Shelly Beach geleë...
Eden Dunes Beach House is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shelly Beach, Marg...
Adret Holiday Units in Shelley Beach, Margate, bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit i...
Wild Waves bied verblyf in Shelly Beach aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal. Besienswaardighede in die omgewing s...
Trevi 11 is 'n selfsorgwoonstel in Shelly Beach, 'n klein dorpie halfpad tussen Margate en Port Shepstone aan die H...
Oceans 1101 no 11 is naby Shelley Centre in Shelley Beach en bied direkte toegang tot die strand. Hierdie eenheid i...
One Summer Place bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n grondvloerwoonstel in 'n kompleks wat direkte toegang tot die...