Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1062 resensies.
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Alpaca Cottage"Definitief 'n bestemming wat die moeite werd is om te besoek en dis nie te ver van die Kaap."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Judea Accommodation"Lovely beaches, plenty of restaurants. You can visit the penguins at Stony Point. The Harold Porter gardens are beautiful. It is a eco friendly environment. You sometimes see baboons so must lock your house when you go out. The air is crystal clear."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Stay At Friends"It’s amazing but its need more restaurants and the one we went to we did not get good service at all."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Kara Mia"Ons hou van rondsnuffel, so ons het dit geniet om ook die botaniese tuine by Bettysbaai te besoek. Kleinmond en Pringlebaai is ook naby. Beslis die moeite werd vir 'n besoek."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"We will definitely use the facilities again for a family holiday."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Listening Wind Self-catering"Loved the beaches and the penguin colony."
"Lieflik, dromerig, natuurskoon pristine, skoon en uncluttered. Eetplekke en kuns en craft-plekkies lieflik."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Waterblom in Pringle"I have not been to Pringle Bay for many years. It has realy grown, but still a great place. The people and its natural suroundings. We will be back."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Crassula"Die ongereptheid, die grondpaaie en stilte was absoluut wat ons nodig gehad het. Dis naby genoeg aan Hermanus en Die Strand vir aankope, maar ver genoeg van al die woelighede om net in vrede asem te haal en die stadsgejaag te ontsnap."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The West Wing"We absolutely loved Pringle Bay and all it has to offer."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Captain's Cabin"Pringlebaai het baie mooi weer met min wind gehad toe ons besoek het. Ons was ook gelukkig om walvisse te sien. Die wind kan erg waai in die somermaande. Daar is mooi staproetes teen die berg as jy nie strand toe wil gaan nie. Die bobbejane kan mens laat skrik, maar hulle wil net jou kos steel. Die plaaslike winkeltjies se pryse is hoog, vat liewers eie ekstra melk of hout saam, en gaan loer net daar in vir 'n koerant."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Kara Mia"Ons kuier gereeld in Bettysbaai, dis naby genoeg aan die Kaap vir 'n vinnige wegbreeknaweek"
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Blueview on Silversand"Botaniese tuin was besonders en kan 'n hele dag in beslag neem. Baie verras met Gnocchi - puik restaurant."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Pik 'n Wyntjie"Sal vir seker weer soontoe wil gaan, maar vir meer as net 'n naweek."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Anne's Place"Baie veilige, skoon omgewing. Ons het heerlik gestap en die plantegroei en strande geniet."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Honeyrock Cottages"Heerlike, toerismevriendelike dorp en asemrowende natuurskoon met die pragtige berge en see."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Sones Summer House - 775 Peter Road"Need shops to stay open a bit later."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Sunsets"Love this quaint town. We gave the Lemon and Lime Deli a try this time around, what a lovely shop and their coffee were delicious!"
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Berard's Pringle Bay Beach House"We enjoyed walking and meeting the locals. Very friendly and helpful."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Heaven's Door"Die plantegroei in die omgewing is so deel van die huise. Maak dit baie besonders. Die feit dat daar geen straatligte is nie maak die omgewing donker om die natuur so te geniet. Baie veilig. Ons is mal oor Betty's Bay."
"Dit was ons eerste keer op Rooi-Els en ons was baie beïndruk. Die dorpie is klein en stil met grondpaaie en net een klein winkeltjie waar jy alles en nog wat kan koop. Die strandhuise is onpretensieus met nie te veel 'mansions'."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Crassula"Baie interessante dorp met ryk geskiedenis. Pikkewyne iets om te kom aanskou."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Sunsets"Small community with perfect beach sunset viewing. Just near Betty's Bay and wonderful penguin viewing. Around the corner from one of the most scenic drives, we have ever taken. We loved Pringle Bay!"
"Rustige, skoon kusdorpie, heerlike stappaadjies langs die see, baie lekker vis geëet by Moltenos-restaurant."