Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1116 resensies.
"Was eintlik te kort daar om werklik te oordeel. Ons het wel tyd gehad om langs die kuspaadjie te stap en die asemrowende skoonheid van die see te geniet."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Friendly Stay"A nice quiet town, very friendly residents, great beaches, views, mountain walks and some excellent places to dine and take in the delicious sea views."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Captain's Cabin"We loved it. Pringle Bay is amazing. Peaceful. Magical and amazing."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Dreams"Die strand is mooi skoon, stil en lekker om op te stap, maar die dorpie self word nog ontwikkel en is maar treurig. Eiendomme word deur draad geskei, so daar is geen privaatheid nie."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Alpaca Cottage"One of my favourite places to visit in the Western Cape."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
35 on DF Strauss"Amazing town. Friendly people and the scenery is to die for."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
La Mer"Voorwaar iets vir almal, sal nooit verveeld word nie. Het in die 2 dae 14000 steps gedoen."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Kara Mia"Travelling was easy from Cape Town. The route along the scenic Kogelbay was very exciting. Betty's Bay is a beautiful place with the added bonus of the cute penguins. To be recommended."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"We found that the people, in general, are not friendly and unhelpful."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Heaven's Door"Lots of nice beaches to visit and well supported by facilities at nearby towns."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Woodenleg Guest House"Friendly town with everything you need. Super safe."
"Onrus het 'n heerlike strand, wonderlike stappaadjies en is naby Hermanus. Die Burgundy restaurant met sy uitmuntende uitsig en Creme Brulée is 'n moet!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
La Mer"Ek love Kleinmond en ons het al heelwat gesinsuitstappies daarnatoe gehad. Egter nog nooit oorgebly nie. Ek vind alles billik en sal beslis weer kom."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Stony Point Beach House"Beautiful, however needs a big shopping center and a KFC or McDonald's"