Geverifieerde Resensie

South Coast Whale Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1116 resensies.

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Streamway

"Beautiful holiday destination away from the crowds and home to lots of penguins."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Bergroos

"Heerlik gestap in die botaniese tuine en die pikkewyne is super oulik."

Onrus, Suidkus Walvisroete

Nerf-af Cottage & Rooms @ Onrus Hermanus

"Onrus se naam moet eintlik Rusrivier wees, want alles is so rustig daar!"

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Crassula

"Bettysbaai is absoluut fantasties as mens lief is vir natuur en rustigheid. Daar is nie veel om te doen anders as om see toe te gaan en rustig te sien en die natuurskoon in te neem nie, maar dit is so wonderlik vir wat dit is."

Pringlebaai, Suidkus Walvisroete

Sones Summer House - 775 Peter Road

"Beautiful beach and lagoon. Fun for the entire family."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Lazy Ways Cottage

"It's worth the money spend."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Judea Accommodation

"A beautiful quaint location with rugged and untouched beauty. Safe, quiet, and tranquil and its close proximity to the sea makes the atmosphere and the breeze from the sea lend a most beautiful ambience to the entire experience that is Betty's Bay."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Nordic Beach House

"Wonderlik vir natuurliefhebbers."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Penguin Walk

"Mooiste natuurskoon, met 'n rustige atmosfeer."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Huisie-by-die-See

"Altyd lekker om in Kleinmond te kuier."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Karinchen

"It's our favourite place. A quiet town. We just love it."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Kara Mia

"Lieflike en rustige plek om te rus en vakansie te hou!"

Pringlebaai, Suidkus Walvisroete

The West Wing

"Was all in all a great experience."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Crassula

"The nature and scenery at Betty's Bay are amazing, and it's perfect for a chilled, relaxing weekend or an active hiking weekend if the weather is good. Unfortunately, there are only a few restaurants and they often close earlier than expected, but we were still happy with the food and service at Camelot. We would have also liked to see a local market perhaps, but the botanical garden was breathtaking, and the pottery studio was amazing too. Overall a beautiful, relaxing destination."

Pringlebaai, Suidkus Walvisroete

Bernards Breeze

"Die strand en dorpie is mooi skoon en baie ingestel op natuurbewaring. Daar is 'n klein winkelsentrum waar die basiese aankope gedoen kan word. Ons het egter ons inkopies vroeër gedoen."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Kara Mia

"Niks straatligte nie as gevolg van wilde diere."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Iza in Kleinmond

"It's an amazing place. Loved the views and also the people are quite friendly."

Pringlebaai, Suidkus Walvisroete

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing

"Pragtige dorpie - 'n besonderse plek met vriendelike mense."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Whale and Waddler

"It was such a peaceful weekend away. Close to the beach, restaurants and shops."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Streamway

"Lekker plek om te besoek."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Crassula

"Baie mooi en rustige plek."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Streamway

"Daar is baie om te doen en sien, as jy lief is vir die natuur."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Villa del Mar

"Beautiful views of the mountains and the beach. The penguins at Stony Point Nature Reserve was such a treat."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

35 on DF Strauss

"Baie bekend met Kleinmond geword oor die jare. Pragtige, vriendelike kusdorp."

Pringlebaai, Suidkus Walvisroete

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing

"We absolutely fell in love with this unit and location."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Betty's Retreat

"Very basic, but has all the necessities needed to relax. The main road was a little noisy, but not unbearable."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Rondawel by die See

"Lieflike plekkie by die see, goeie restaurante en baie vriendelike gemeenskap."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

La Mer

"Kleinmond se see het vir ons 'n spesiale bekoring en ons vind die mense oor die algemeen baie vriendelik."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang