Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4353 resensies.
Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika
Pumula Central Drakensberg"Die meeste aktiwiteite wat aangebied word is staproetes. "
Rhodes, Drakensberge, Suid-Afrika
Amanzi Empilo Bungalow"Verrassend mooi en besonder interessant. Die moeite werd om te gaan besoek."
Bergville, Drakensberge, Suid-Afrika
Montusi Self-Catering Cottages"Die omgewing is pragtig, maar winkels is ver. Vir persone wat vermaak of naglewe soek, kan dit stil wees. Wonderlik vir familiekuiers en ontspan in die natuur."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Cedar Garden"Die omgewing is baie mooi, en sal dit graag in die winter wil sien."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Ongeag Self Catering House"Oulike dorpie, baie lekker restaurante."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Wegkomkans B&B"Pleasant drive and manageable distance from Johannesburg. We enjoyed wandering around, looking at the sites and everyone was helpful and friendly. I preferred the atmosphere to the busier and more commercially orientated Clarens and would definitely consider coming back."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Die Kruik"Baie lekker, geniet die lewendige atmosfeer en dat mens in die strate kan loop."
Rhodes, Drakensberge, Suid-Afrika
Walkerbouts Inn - Rhodes"Pragtige plekkie! Die inwoners doen regtig moeite om dit te bemark."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Klein Switserland. Wat my verbaas het is die fasiliteite wat in Clarens voorkom. As jy wil kop skoon maak, kom hierheen. Die restaurante en skoonheid van die omgewing is wonderlik."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Kozmos"Clarens is 'n pragtige dorp en geleë in 'n pragtige omgewing. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rosewood Corner"Clarens is the best destination for a tourist. A lot of shops of art and wine, a lot of restaurants, a fuel station and a supermarket. All you need is there."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
RiverWalk Guest House"Oulike plek. Baie mooi natuurskoon. Nie die ideale plek om met klein kindertjies te gaan nie. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooikat Cottage"Ons sal beslis weer Clarens besoek! Soveel stap oetes, Golden Gate en die winkels bied 'n groot verskeidenheid aantreklikhede. Wonderlike eetplekkies! "
Rhodes, Drakensberge, Suid-Afrika
Amanzi Empilo Bungalow"Die man by die inligtingsentrum het soveel waardevolle inligting gegee wat beslis bygedra het dat ons Rhodes en die omgewing ten volle kon ontdek. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Ongeag Self Catering House"So klein en fyn maar tog so amazing!"
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Die Pophuisie"Dis 'n pragtige dorpie en dis definitief 'n goeie toeristebestemming!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Upper House Boutique Guesthouse"Fantastiese vakansiebestemming."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"Een van my gunsteling Oos-Vrystaat bestemmings - baie minder "touristy" as Clarens."
Winterton, Drakensberge, Suid-Afrika
Drakensview Self Catering"Winterton was vir ons die ideale rondrits plek! Die artikel in die nuutste Weg Platteland het net weer alles onderstreep wat Winterton bied!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Jovali"Kuns, kos, bier, koffie, aktiwiteite ... ons sal weer teruggaan."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
La Bri"Altyd lekker om daar te kom kuier. Begin uit sy nate bars."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Zwartmodder"Nice spot, but better when it's not a long weekend, otherwise you join the rest of Gauteng there :)"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Periwinkle Blue"Was al baie daar en sal weer gaan. Rustige omgewing."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Die Kruik"Netjiese en skoon dorp. Vriendelike en hulpvaardige winkelassistente. Pragtige natuurskoon."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Collett House"Clarens is 'n plekkie wat mens net moet beleef. Daar is soveel kunsgallerye en klein winkeltjies dat mens 2 tot 3 dae nodig het om alles te sien. Golden Gate naby Clarens is asemrowend mooi en 'n reis deur die Vrystaat met die rustigheid van sonneblomlande, mielielande, beeste wat rustig wei en windpompe maak die prentjiemooi plek 'n lafenis vir die siel. Net die regte medisyne vir enige iemand wat moeg word vir die lewe in die stad, en 'n bonus dat die net 3,5 ure van Johannesburg af is. "