Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
414 Rose Cottage"Get rid of all the mass-produced, so called "art"and "crafts" and other items that one can buy elsewhere for less and focus on local handcrafts and locally grown produce. Also need more variety in terms of types of shops, not four or five shops selling the same items. Clarens is a beautiful town and we thoroughly enjoyed our stay, but it didn't quite live up to the expectations created on the web and social media. Also the noise levels from dragsters speeding up and down the Main street at all hours was most unpleasant. If I wanted disruptive traffic noise, I could have stayed at home."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Honeysuckle Clarens"Ons wens hulle alle sterkte toe vir die toekoms en herstel na die pandemie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Woodlands Retreat Private Property"Mooiste dorpie. Lekker rustig."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Red Mountain House"Rustig en die plek om te wees vir 'n wegbreek."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Die Kruik"Ons het by 3 verskillende plekke geëet. Al 3 kere heerlik."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooiberg View Clarens"Dis definitief 'n bestemming vir 'n paartjie wat tyd saam wil spandeer en rustig wees. Pragtige natuur en heerlike kos. Veral die Duitse restaurant, Roterhan, hulle kos was heerlik. Die Golden Gate area is baie mooi vir stap en rondry."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Rustica Accommodation"Fouriesburg is die plek om te gaan bly as jy Clarens toe wil gaan omdat dit meer stil is en die pryse is ook baie beter. The Windmill is die plaaslike inwoners se gunsteling eetplek en dit lyk ongelooflik mooi. Fouriesburg gee vir ons ‘n plattelandse gevoel en dit was wonderlik!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Periwinkle Blue"Clarens is waar jy sielskoonmaak. Beveel die kunsdorpie vir enige mens aan."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Arundel Studios"Baie lekker om jou dag in Clarence te spandeur. Mooi goed om te sien en lekker plekkies om by te eet en kuier."
Van Reenens Pass , Drakensberge, Suid-Afrika
Pyramids Motel"Dankie, ons sal beslis weer daar oornag."
Kokstad, Drakensberge, Suid-Afrika
Fraaiuitsig Bed and Breakfast"Nice as a stay over en route to the Western or Eastern Cape."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"Heerlik, veilig, vakansie-atmosfeer met pragtige omliggende berge. 'n Tuiste vir die moeë mens wat van die stad af kom en net 'n paar dae wil ontglip van die gewoel van die stad."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Linwood Guest Farm"Clarens sal altyd 'n besonderse plek in my hart hê - veral nou dat ek daar getrou het!"
Himeville, Drakensberge, Suid-Afrika
Dunford's Loft"We did a short hike with Sani Pass and Lesotho Private Tours to some private bushman paintings. It was absolutely fantastic. Greg, our guide was super attentive to Grandad (71) who did the 6 km hike with us. The lunch that is included in this package was the best thing I have eaten in such a long time, the cook, Angie definitely knows how to impress. I would recommend doing this hike to anyone and everyone going to Himeville and vicinity, it is so worth it."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Pumula Guest Farm"Klein dorpie, lekker eet- en ontbytplekkie, Die Kombuis. Pragtige ligging."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Fairview Cottages"Clarens het ongelooflike fantastiese vriendelike mense wat nie deur Coronavirus ondergekry is nie. Elke winkeltjie is 'n belewenis en oral word jy vriendelik ontvang. Die restaurante het elkeen besonderse disse. Ek sal beslis Clementines en Post House Restaurante aanbeveel."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Fouriesburg Country Inn"Lekker sentraal geleë, stil en rustige dorpie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Larola Terraces"Pragtige dorpie. Skoon en lekker om daar te kuier."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Clarens is so 'n rustige dorpie en alles is loopafstand. Daar is baie om te sien en die omgewing buite Clarens te verken, jy sal nooit verveeld wees nie. Dit is die beste plek om van daaglikse stres ontslae te raak."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Rustica Accommodation"Gaan gerus na Windmill Pub & Grill toe."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Goeie toerismebestemming net jammer die provinsiale paaie na en van die plek is in ‘n haglike toestand. Om in die nag te reis is lewens gevaarlik."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Gypsy Wagons"Dit was ons eerste keer in Clarens, ons het gekyk na huispryse op tweede dag. Ons sal vir seker gereeld teruggaan, en almal aanraai om Clarens te besoek. Dalk eendag kan ons ons eie huisie daar koop!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Honeysuckle Clarens"Die omgewing en natuurskoon is asemrowend. Die dorpie sukkel na die Covid-19-pandemie, dit gaan oral oor die geval wees."