Geverifieerde Resensie

Stellenbosch Central

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stellenbosch Central bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 110 resensies.

Die Boord, Stellenbosch Sentraal

Absolute Bosch Guest House

"Ek dink die Boord is stil en goed geleë."

Die Boord, Stellenbosch Sentraal

Boord Gastehuis

"Kan dit definitief aanbeveel."

Stellenbosch Sentraal

Roosenwijn Guest House

"A wonderful town, with a fabulous vibe. Steeped in history."

Die Boord, Stellenbosch Sentraal

Curious Giraffe

"Oulike woonbuurt weg van die besige Stellenbosch middedorp. Het self vroeër jare daar gebly."

Die Boord, Stellenbosch Sentraal

Absolute Bosch Guest House

"Lekker sentrale area met toegang na al die roetes wat jy sal wil besoek."

Die Boord, Stellenbosch Sentraal

Curious Giraffe

"Woonbuurt, naby aan (stapafstand van) supermark in sentrum met restaurant (bedags), wegneemete-restaurante, OTM's ens. "

Die Boord, Stellenbosch Sentraal

Curious Giraffe

"Weg van die middedorp se gewoel en geraas, dog net enkele blokke daarvandaan. "

Die Boord, Stellenbosch Sentraal

Curious Giraffe

"Prettige, rustige wijk met SuperSpar."

Die Boord, Stellenbosch Sentraal

Boord Gastehuis

"Die Boord is ideaal omdat dit so toeganklik is vanaf enige rigting. Dit is naby aan die dorp geleë, maar ook ver genoeg vanaf die studente bedrywighede."

Die Boord, Stellenbosch Sentraal

Curious Giraffe

"Dit is naby die studentedorp, maar nie deel daarvan nie, wat dit rustiger maak. Daar is goeie fasiliteite. Dit is naby die hoofweë."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 110

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang