Geverifieerde Resensie

Sunshine Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2594 resensies.

Jeffreysbaai, Sonskynkus

The Sparrow's Nest

"Fantastic place. Lots to do! Friendly people."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

The Canals 05

"Aangename herinneringe."

Kenton-on-Sea, Sonskynkus

Dunwerkin Self-catering Accommodation

"Fantastic beaches and lagoons. Village atmosphere, far from the crowds and stress."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Blueviews @ Brookes Hill Suite

"Dit was my heel eerste besoek aan Port Elizabeth, en ek moet se ek is so verlief op die plek, en gaan binnekort verhuis. Die strande is puik en baie netjies en skoon."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

On the Beach Guest House and Suites

"'n Baie mooi en skoon dorp. Indrukwekkend!"

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Surfpoint 9

"Was net 'n bietjie teleurgesteld dat die supermarkte al 7uur toe gemaak het, want ons het net na 7 die aand ingeklok."

Port Alfred, Sonskynkus

Dollery House

"It's a lovely place."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Oceanview 1 Flat

"Always enjoy Jeffrey's weather and beach."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Angels Rest

"Port Elizabeth en omgewing is 'n pragtige deel van ons land vir vakansie."

Kenton-on-Sea, Sonskynkus

Dunwerkin Self-catering Accommodation

"Lovely area. Beautiful. We were extremely impressed."

St. Francis, Sonskynkus

Little c House

"Absolutely beautiful destination."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Hummingbird 23 Houtboschbay

"Eerste keer wat ons in Jeffreys vakansie hou. Dit het vir seker op ons gegroei. Was geskok oor die informele area waardeur mens moet ry om by ons verblyf uit te kom. Dis regtig die enigste negatiewe ding. Ons het probeer om soveel moontlik restaurante te verken, Infood, Walskipper en Kitchen Window was die wenners. Ons is fynproewers met hoë standaarde, maar hulle kos en pryse is uitstekend."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Angels Rest

"Maak strande skoon soos in Blue Horizen Bay - hulle is trots op hulle strand."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Blu Bed & Breakfast

"The city is very friendly and has awesome weather."

St. Francis, Sonskynkus

Greenwich Villa

"St Francis is 'n pragtige plek waar mens heerlik met jou gesin kan ontspan en aan buitemuurse aktiwiteite deelneem. Daar is baie mooi stap- en fietsry-roetes, asook 'n lekker strand met groot branders vir die wat wil surf. Die rotse bied ook lekker snorkelplek en die kinders geniet dit om daar skulpies op te tel en vissies te vang."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Dio Dell 'Amore

"Mooi dorp, lekker om daar te kuier. Jammer oor hul droogte."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Casa Seaviews

"It is very clean and friendly people. It is the place to be if you are looking for peace of mind."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Surfpoint 9

"To be honest, I do not enjoy Jeffreys Bay. My experience is that the locals are very unfriendly and the shops rather pricey, but I will still come back because the beaches are lovely and clean."

Cannon Rocks, Sonskynkus

Bay View Self-Catering

"Ek wil daar gaan aftree. Roes is een van die oulikste en waarde vir geld restaurante omtrent 1 km van Bayview en ek sal dit beslis aanbeveel."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Abaco

"Onst heerlik gekuier by die Mexican restaurant. Hulle cocktail menu is great. Die locally-sourced calamari is uit die boeke uit. Vriendelike gasheer en staf. Viswijf Restaurant het ook heerlike kos bedien en hulle pryse was baie billik."

Port Alfred, Sonskynkus

3040 on Freshwater

"Port Alfred bly een van die mooiste plekke in die land met hulle lang wit sandstrande en sagte sand."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Surfpoint 9

"Ons droombestemming vir jare al. Jy is tuis by die see."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Supertubes Guesthouse

"Vir jong mense is daar net soveel om te doen in Jeffreysbaai as dit nie in vakansietyd is nie."

St. Francis, Sonskynkus

Cottage on College

"St Francis is one of the most beautiful places in the world - really should be on everyone's bucket list."

Blad
Blad 42 - Wys 1231 tot 1260
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang