Geverifieerde Resensie
Umhlanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Umhlanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 201 resensies.
"Everything is close to each other and makes it easier to visit different locations."
"Uitstekend en Ushaka Marine World en Ballito Hole in the Wall is 'n moet besoek."
"Warm climate and people. Beautiful and untouched beauty. You should try it! "
"Baie lekker naby aan die lughawe en die restaurante is lekker en gerieflik bymekaar."
"Baie aangename vakansiebestemming met baie om te doen en Gateway Winkelsentrum wat gerieflik naby is."
"Umhlanga is baie sentraal geleë en naby die lughawe en ander fasiliteite. Die strande word skoon en netjies gehou en voldoende sekuriteit om jou veilig te laat voel. Daar is lekker eetplekke en dis toeriste vriendelik. Ek beveel Umhlanga beslis aan. "