Geverifieerde Resensie
Umhlanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Umhlanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 200 resensies.
"Fantastiese omgewing, toeriste georiënteerd met al die puik restaurante, winkelsentrums, skoon strande en plaveisel waarop gestap en gedraf kan word."
"Gateway Mall was the best, it's huge and have a lot of shops, well decorated for the Christmas season. Security guards are helpful. The beach has plenty of rocks which is something nice and different. Loved and enjoyed the place."
"Skoonste omgewing wat ek nog by vakansie gehou het. Als wat mens benodig is stapafstand. Baie veilig. Awesome."