Verified Reviews
Valley Of The Olifants
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Valley Of The Olifants
Rated 4.3 out of 5 based on 710 reviews.
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Do-Drop-In"Ek is mal oor Hoedspruit en het ons by Hat en Creek gaan eet die aand. Sal die plek enige tyd aanbeveel."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Wild Dog Guest Lodge"Hoedspruit beïndruk met sy infrastruktuur wat goed onderhou word. Alle fasiliteite waaraan 'n besoeker behoefte sou hê, is beskikbaar."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Christie's Inn"Baie terleurgesteld in die dorp. Baie vuil en onnet."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Kingfisher Creek Safari Cottages"Great signage easy to travel from one place to another."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Off Beat Bush Lodge"Die netheid en onderhoud van infrastruktuur in Hoedspruit is prysenswaardig."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Tarentilos Country Venue"Tzaneen het 'n pragtige omgewing met baie vriendelike mense. Dis 'n ware juweel van 'n plek. "
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Letaba River Lodge"Tzaneen is 'n wonderlike dorp en nadat ons vir die ander twee aande verblyf gekry het, het dit 'n aangename naweek uitgedraai!"
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Clivia Cottage"Baie mooi dorpie met vriendelike mense. Verblyf is net vreesik duur vir ons plaaslike mense."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)"Lekker area om wildtuin in te gaan. Daar is ook baie besienswaardighede en goed om te doen in Hoedspruit."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Elephant Walk Guesthouse and Backpackers"Daar is 'n whisky stokery wat baie oulik is. Jy kan bespreek vir 'n toer deur die plek."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Letaba River Lodge"Ongelooflik mooi. 'n Toeristebestemming waarvan die wêreld nog moet uitvind!"
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Impala Chalets - Phalaborwa"Self in Phalaborwa gewoon! Was altyd mooi dorp."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Clivia Cottage"Ek was verbaas om te sien hoeveel ontwikkeling plaasvind vanaf Orighstad tot by Hoedspruit."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Lalamo Guest House"Foskor se groot Myngat is iets om te sien van die heuwel af. "
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Raptors Lodge Accommodation"Just wish on the way from Lydenburg they could fix the road condition as we would like to do a motor cycle trip down from Johannesburg towards Hoedspruit, but with the road condition, it might be very dangerous if not impossible."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Cottage Lenise"Baie goed geleë om die Wildtuin te besoek, en 'n mooi plekkie!"
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Clivia Cottage"Pragtige dorp. Sentraal geleë met alles wat jy nodig het."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Bushveld Terrace Safari Hotel, Lodge & Spa"Die dorp het redelik verval, ken Phalaborwa al jare en ry so elke 3 tot 5 jaar daardeur en elke keer gaan die dorp al meer agteruit. Wat 'n jammerte dit kan 'n pragtige dorp wees."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Iso'Bella Vita Guesthouse"Ons was te kort daar om werklik sinvolle kommentaar te kan lewer oor die dorp."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Raptors Lodge Accommodation"Lekker dorp met lekker eetplekke en baie goed naby om te doen en sien!"
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Blyde River Cabin"They need to have fishing shops where one can buy fishing stuff or make them visible if they have them and a butchery that sells wild meat."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Elephant Walk Guesthouse and Backpackers"Kan meer aantreklik gemaak word, aangesien die Kruger Nasionale Wildtuin net 'n klipgooi weg is."