Verified Reviews

Wakkerstroom

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wakkerstroom

Rated 4.4 out of 5 based on 184 reviews.

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Dit is die mooiste dorpie met die vriendelikste en mees behulpsame mense. Ek wil veral die dame van die Inligtingsburo besonder bedank vir al die inligting wat sy agter ons aangery het. Mense dit is diens."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Pragtige, ou geboue."

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Dis 'n weggesteekte juweel."

Wakkerstroom

The Wakkerstroom Hotel

"Hoe die dorp kan inskryf vir Dorp van die Jaar gaan my verstand te bowe."

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Incredible little town, filled with amazing people."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"As 'n entosiastiese voëlkyker is Wakkerstroom die perfekte toeristebestemming om jou voëllysie te verbreed en selfs beginners baie opgewonde te maak oor die stokpertjie. Die dorpie bied 'n heerlike verskeidenheid van restaurante en besienswaardighede om die nuuskierigheid te prikkel. Die plaasatmosfeer is uniek en ontspanend. Ek sal dit aan enige persoon wat nog nie in Wakkerstroom was aanbeveel."

Wakkerstroom

Badenhorst Cottage

"Ek kon nie glo dat Wakkerstroom in 2010 en 2018 dorp van die jaar was nie, alles is vervalle, strate is vuil sjoe nee ek was regtig nie baie beïndruk nie. Daar was een winkeltjie waar die eienares regtig uit haar pad gegaan het, sy was behulpsaam, onselfsugtig en baie oulik. Die een algemene handelaar aan die onderpunt van die dorp was ook baie gaaf en vriendelik. Jammer oor die negatiewe kommentaar, ek wil dit nie eintlik eers instuur nie, ek bedryf self 'n gastehuis maar dit was ongelukkig my ervaring."

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Wakkerstroom is net die mooiste plek - stil en afgelëe met geen gebrek aan dinge om te doen en sien nie. Hierdie is definitief 'n 'moet terugkom'-bestemming."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"So ryk aan geskiedenis. Dorp is mooi skoon, ou geboue indrukwekkend. Gaan doen gerus die Historiese roete in die dorp. Vars plaasprodukte soos melk, kaas, eiers en vars brood is beskikbaar. Ek het my selfoon vergeet by die Village Bakery op die tafel, toe ons pasteie gaan eet het (heerlik!) Hulle het dit vir my gehou! Dankie! Die hele omgewing rondom Wakkerstroom is pragtig! Zaaihoekdam is indrukwekkend."

Wakkerstroom

Hare's Rest

"Het in Wakkerstroom gewoon as kind en dit nou besoek as wegbreekbestemming. Beste dorpie ooit en sal weer kom."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Baie oulike dorpie met groot geskiedenis."

Wakkerstroom

Hare's Rest

"Hire a birding guide to make your birding worthwhile and rewarding."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Hou van die dorp se 70 jarige-atmosfeer. Eenvoudig en skoon."

Wakkerstroom

Hare's Rest

"Wakkerstroom is beautiful and quaint. Will definitely go back!"

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Mal oor die plattelandse atmosfeer. Kan die vleilande aanbeveel vir voëlkykers."

Wakkerstroom

Laventaba Guest House

"Baie mooi klein dorpie wat baie skoon is en die mense is baie vriendelik."

Wakkerstroom

Badenhorst Cottage

"Pragtige dorpie."

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Lovely rural town with cows, horses, sheep wandering the roads. Excellent birding area. Restaurants we ate at were excellent, both for food and price. People were also so friendly. A great place to unwind."

Wakkerstroom

Hare's Rest

"Covid-19 het sy tol geëis. Steeds lekker kos en mooi omgewing. Kan De Oude Stasie ook aanbeveel."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"'n Rustige dorpie met heerlike atmosfeer."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"The community is so friendly, please support the restaurants and little shops, we did! Enjoy the endless birding and exploring opportunities. Beware you may never leave."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Wakkerstroom is 'n baie gewilde voëlkykarea. Die pragtige en interessante winkeltjies en restaurante kan talle persone vir 'n hele rukkie besig hou."

Wakkerstroom

Little Farmyard Bungalows

"Bly 'n lieflike dorpie."

Wakkerstroom

Wetlands Country House & Sheds

"Dit is 'n pragtige dorpie met baie natuurskoon, stories en karakter, wat nie gekommersialiseer moet word nie, dit sal sy juweel verloor."

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Friendly residents. For nature lovers, a birding destination."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Daar is baie om te doen en jy het ten minste 2-3 dae nodig."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Wakkerstroom is 'n baie aangename plek om te kuier. Het die kaasfabriek besoek, bakkery se brode uit die boonste rakke. De Oude Stasie se kos was heerlik en baie goedkoop. Heerlike ontbyt gehad by Wakkerstroom Hotel."

Wakkerstroom

Hare's Rest

"Very quite during the early part of the week. Otherwise very beautiful and peaceful!"

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Oulike plekkie. Goed vir wegbreek."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers