Verified Reviews

Wakkerstroom

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wakkerstroom

Rated 4.4 out of 5 based on 184 reviews.

Wakkerstroom

Badenhorst Cottage

"Die dorp het baie agteruit gegaan, beeste, bokke en skape loop in strate rond, paaie in swak toestand mens voel nie veilig daar in die nag nie."

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Persoonlik eerder ‘n somermaand bestemming."

Wakkerstroom

Wetlands Country House & Sheds

"Uniek! Een van sy soort, daar daal 'n rustigheid in jou siel as jy daar is."

Wakkerstroom

Little Farmyard Bungalows

"Baie interessante en gawe mense!"

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"Lekker rustig geniet en ontspan."

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Ek is mal oor die dorpie."

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Behoort iewers deur te gee dat meeste eetplekke op Dinsdae gesluit is."

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"Die ideale wegbreek van 'n besige, gejaagde lewe."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Wakkerstroom is 'n klein juweel op die platteland. Dit is geleë in 'n pragtige omgewing en ideaal vir die voëlliefhebber en 4X4 entoesias. Daar is besondere roetes rondom die dorpie met lieflike vleilande en roetes om te ry. Die dorpie self het goeie eetplekke waar ontbyt tot aandetes bedien word."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Ons het geskiedkundige kontak met Wakkerstroom. Die gasvrou het aan ons baie goeie inligting kon gee."

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"Pragtige dorpie met vriendelike mense. "

Wakkerstroom

Little Farmyard Bungalows

"Volpunte vir Wakkerstroom, die boek Voëlkyk van Marjorie Nel het ons baie plesier verskaf en al die geboue opgesoek en bekyk waar sy oor skryf. Wakkerstroom, dorp van die jaar, jul verdien dit. Sal, by gesondheid, weer voëls kom kyk, miskien in somertyd, dan is daar miskien meer voels. Lief julle, Wakkerstromers."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Baie rustig, ongerep en mooi ongewing."

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"Ongelukkig nie genoeg tyd gehad om te verken nie, maar genoeg gesien om terug te wil gaan om te verken."

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Wakkerstroom is 'n pragtige dorp met baie aktiwitiete vir besoekers. "

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"'n Dorpie wat besoek moet word."

Wakkerstroom

Wetlands Country House & Sheds

"Dorpie was vreeslik besig, veral a.g.v. die markdag. Die diens in die restaurante kan definitief aandag geniet, veral wanneer daar ‘n toeloop van mense is. Kos was egter orals goed en smaaklik voorberei."

Wakkerstroom

Little Farmyard Bungalows

"'n Mens moet verkieslik alles saamvat wat jy nodig het. Ek het sjampoe nodig gehad en kon dit nie op die dorp kry nie. Maar aan skoonheid en netheid sal jy ver gaan soek. Die dorp en omgewing is al die pad mooi. Die fees-venues was uiters geskik en daar was genoeg eet- en kuierplekke."

Wakkerstroom

Laventaba Guest House

"The butchery in Wakkerstroom has divine biltong sirree I hadn't bought enough. The whole town is just not to “card” friendly must be due to poor reception. So take lots of cash."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Wakkerstroom is a small, but charming town. We ate at three different restaurants and enjoyed all three, but the standout was definitely the Bistro. The food was incredible and the service fantastic. Don't go to the Wakkerstroom Inn. The new owners have plastered all the walls with the spoils of their hunting. Everywhere you look there are dead animals. Thoroughly disgusting and depressing. Wakkerstroom is famous as a birding destination and certainly did not disappoint. I spent a morning with Lucky who is a birding guide with Birdlife South Africa and he was fantastic at finding the rarities in the area. I would highly recommend an outing with him. "

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"An amazing natural environment, bird watchers paradise. A lovely little town with many fascinating and charming aspects. Could do with a capital and management infusion to upgrade the in-town amenities and infrastructure (without spoiling the historic character and charm of the place)"

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"This Bistro is great for dinner. "

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Just remember to take cash with as there is only one ATM machine in the town and we were there during a bad sandstorm and all the pay points were down. "

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Pragtige omgewing met oulike restaurante en besienswaardighede."

Wakkerstroom

Laventaba Guest House

"Great place for bird lovers."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Netjiese dorp met lekker kos."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Die mooiste, skoonste dorpie. Die perde, beeste, skape, bokke en tarentale in die erwe gee dit 'n plaasgevoel binne 'n dorp. Die geskiedenis is interessant. Hou dit asseblief so, daar is min sulke mooi plekkies."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Die kos is nog regte waarde vir geld."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Wakkerstroom is 'n oudwêreldse dorp (1859), die tweede oudste dorp in Mpumalanga met 'n mooi kerk en breë strate en ook 'n lushof vir die voëlkyker!"

Wakkerstroom

Die Pophuis

"The information centre was very helpful and friendly. On a Sunday evening everything is virtually closed to have a dinner. The convenience store / petrol station - pathetic."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers