Verified Reviews

Wakkerstroom

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wakkerstroom

Rated 4.4 out of 5 based on 184 reviews.

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Goeie area om 'n paar endemiese voëlsoorte by jou lewenslys te voeg. Die dorp is ook besig om gereelde naweekvermaak vir toeriste te organiseer. Baie mooi omgewing wat verskeie verskillende biome verteenwoordig. Die verskillende seisoene bied elkeen sy eie bekoring. "

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"Goeie plek vir voëlkyk as weer saamspeel."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Bekoorlike klein dorpie."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Very small town, we do out rides with quads there on the farms and it is beautiful. The best place in Wakkerstroom with the most friendly owners to visit is the Macky Duck, food is awesome, friendly people. "

Wakkerstroom

Wetlands Country House & Sheds

"Wakkerstroom is 'n klein dorpie met baie vriendelike mense. Ons was aanbeveel om by die Mucky Duck Pub & Grub te gaan eet en was aangenaam verras deur die ontvangs en diens asook kwaliteit kos wat aangebied is. "

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Great location, especially for birders, as well as the surrounding environment."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Ons het bietjie gesukkel om 'n winkel oop te kry, maar ons was eers na 14:00 daar. Baie lekker uit geëet by 'n restaurant die aand. Lekker rustige dorpie!"

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Van die winkels is te koop en dus was daar nie veel in die dorp te sien nie. Die geskiedenis is baie interessant. "

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Pragtige platteland."

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"Klein dorpie met plus minus 400 dorpsbewoners. Meeste strate is nog grondpaaie. Die dorp het oulike restaurante en klein tuisnywerhede. "

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Wakkerstroom is a lovely little village, interesting in many ways. Heaven for birders and laid-back lifestyle. It's very rural, and very small. It's the countryside that is so awesome. Also, we dined at a restaurant called The Bistro which I think should get a Michelin rating! "

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Definitely try the Bistro if in town. Great little restaurant! We did not have enough time unfortunately to explore the bird life!"

Wakkerstroom

Wakkerstroom Farm Lodge

"A friend and I discussed the feel of the place. One room had some cracks in the wall and we both decided that it added heritage to the place and contributed to it being around for so long. We noticed the bathroom and dining room was revamped - nicely done with some modern feel but keeping the tradition. We helped a little calf who was tied up. He had managed to get himself knotted around 2 stumps and could no longer have the freedom to move. What an awesome little fellow he/she was. Followed up around as far as he could once we got the rope off the stumps."

Wakkerstroom

Wetlands Country House & Sheds

"Klein intieme dorpie, en 'n definitiewe moet is The Garret Emporium en ook die nuwe Owl&Hare Bier brouery! "

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"'n Pragtige, rustige, skoon dorpie wat oor naweke ontwaak maar jou in die week kans gee om af te skakel en tot verhaal te kom met ongelooflike natuurskoon en voëllewe."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Lyk heel lekker, daar was baie toeriste, so dit moet goed wees."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Oulike dorpie met 'n rustige atmosfeer."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Regtig baie oulik en rustig!"

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"Vir die voëlkykers is dit 'n paradys! Die natuur is asemrowend mooi en die rustigheid 'n lafenis vir die siel. Toerisme-brosjure is vol interessante gegewens en ons het die dorp behoorlik gefynkam."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Wakkerstroom bied 'n verskeindenheid vir die besoeker: interessante geskiedkundige inligting, die vleiland ideaal vir "bird lovers", die winkeltjies is van alles, en goeie restaurante waarvan ek persoonlik The Garret Emporium se kos en die eienaar se persoonlike diens as 'n hoogtepunt ervaar het. Die dorpie is in 'n pragtige omgewing. Daar is verskeie staproetes en baie mooi fotografiese geleenthede. Die inwoners is vriendelik en die dorpie skoon. Daar is 'n groot moderne aftreeoord en ek dink dit is ideaal vir mense wat in die mooi van die platteland wil aftree.vv Vir persone wat 'n tydie daar oorbly in selfsorg eenhede, sal dit goed wees om dalk meeste proviand op Volksrust of in Newcastle te koop. Daar is wel 'n winkel waar die noodsaaklikste aangekoop kan word. Wakkerstroom is absoluut die moeite werd om te besoek. Maar bly 'n paar dae oor en leer die vriendelike mense ken. "

Wakkerstroom

Wetlands Country House & Sheds

"Lovely quaint town that offers so much. We found Wakkerstroom to have everything we wanted. The Bistro has amazing food - an unexpected little gem. The birding is fantastic and we managed to see many new species, the African Rail and the Red Chested Flufftail being the most exciting for us."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"WAKKERSTROOM IS 'N PRAGTIGE DORPIE WAAR DIE TYD STILGESTAAN HET... IS WERKLIK 'N PLEK OM TE BESOEK."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Vir voëlkykers en amateur historici is Wakkerstroom die ideale bestemming."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Good destination for people wanting a quiet country experience and of course for birders. We saw quite a few new species that we had not seen anywhere else before. "

Wakkerstroom

Wakkerstroom Farm Lodge

"Dit is by uitstek 'n voëlparadys vir ernstige voëlkykers!"

Wakkerstroom

Wetlands Country House & Sheds

"Die gasvryheid was regtig spesiaal. Dankie vir 'n wonderlike tyd in Wakkerstroom sien julle in die somer!"

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"Gaan geniet dit. Wonderlike dorpie!"

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Pragtige dorpie, De Oude Stasie het my verras, kos heerlik."

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"As jy hou van rus en voëls kyk en rondry in die omgewing is dit die regte bestemming."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers