Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1598 resensies.

Mookgopong, Waterberg

Ranelra Accommodation

"The golf course and club was very enjoyable. Must come back to better the score."

Modimolle, Waterberg

Guardian te Vrede

"Lekker, rustige dorpie met lekker eetplekke soos Ocean Basket. "

Vaalwater, Waterberg

Groendraai River Cottages

"Vaalwater as dorp het verrassende sakeondernemings om inkopies vir toer gerieflik maak."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Sou net graag dat hulle jou vooruit sê as jy in klok dat jy aktiwiteite vooruit moet gaan bespreek."

Mookgopong, Waterberg

Witgatboom Boskamp

"The drive is quite far but set off early and you won't be disappointed, the nature is beautiful in that part of our country."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Savanna

"Was baie rustig en diere tot op jou voorstoep. Sou baie graag meer wou verken. "

Waterberg

BushTime at Mabula

"Absolutely beautiful! One of the best bush locations outside of Kruger or neighbouring countries."

Waterberg

Plekkie in die Son

"Not a lot of dining areas."

Waterberg

Nageng Lodge Mabalingwe

"Veilig. Baie diere om te sien. Nie ver uit Pretoria of Johannesburg nie. "

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Baie mooi plek en rustig, 'n regte boeredorpie."

Waterberg

Elements Private Golf Reserve 104

"Die pad vanaf Bela-Bela kan opgeknap word."

Waterberg

Plekkie in die Son

"Ongelukkig is die pad baie sleg met slaggate van die hoofweg af na Bela-Bela."

Waterberg

250 Tlou Lodge

"Mabalingwe is a great getaway and recommended. "

Mookgopong, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"The Waterberg is fantastic."

Waterberg

Thornwood Lodge

"Wonderlike area."

Mookgopong, Waterberg

Kosie se Ogie

"Dorp is vuil en lyk vervalle en besig om agteruit te gaan soos die res van SA."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Leeupoort Plaashuis

"Bekostigbare wegbreek. Kom in baie nabye kontak met wilde diere in natuurlike omgewing. Kon so nou en dan doef-doef-musiek hoor van oorkant die teerpad, maar dit was darem nie te steurend nie."

Waterberg

Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge

"The roads are in good condition, variety of lodges to suit any budget."

Modimolle, Waterberg

Gorgeous Gecko Guesthouse

"Moet net nie Google maps 100% volg nie. Die pad is volg dongas."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Expect for the potholes that cost me my tyre, Bela-Bela is a wonderful place with all its springs of water."

Waterberg

Izintaba Lodge

"Uitstekend weg van die gejaag van die stad."

Waterberg

Twiga Lodge Mabalingwe

"Baie jammer van die swaarvoertuig geraas!"

Vaalwater, Waterberg

Groendraai River Cottages

"Vaalwater. Wow. Die mooiste mooi."

Bela-Bela, Waterberg

Geelhout Guesthouse

"Friendly and quiet city."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"To much potholes not a nice road to travel on."

Mookgopong, Waterberg

Thaba Tholo Game Farm

"Die dorp self het nuwe ontwikkeling en inkopiewinkels het alles wat toeriste sou benodig. Ongelukkig is die omliggende grondpaaie beter onderhou as die munisipale teerpaaie en is daar baie verwaarloosde infrastruktuur wat 'n mens afskrik."

Waterberg

Sundowner Bushcamp

"Baie mooi natuurskoon en baie rustig. "

Waterberg

3 on Cliff

"Mens kry nog die indruk van "ongerepte natuur"."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

LaPumba

"Rustige dorpie waar 'n mens kan ontspan en die natuur en diere volkome kan geniet."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang