Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1592 reviews.
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Savanna"Was baie rustig en diere tot op jou voorstoep. Sou baie graag meer wou verken. "
"Absolutely beautiful! One of the best bush locations outside of Kruger or neighbouring countries."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Leeupoort Plaashuis"Bekostigbare wegbreek. Kom in baie nabye kontak met wilde diere in natuurlike omgewing. Kon so nou en dan doef-doef-musiek hoor van oorkant die teerpad, maar dit was darem nie te steurend nie."
"The roads are in good condition, variety of lodges to suit any budget."
"Expect for the potholes that cost me my tyre, Bela-Bela is a wonderful place with all its springs of water."
"Die dorp self het nuwe ontwikkeling en inkopiewinkels het alles wat toeriste sou benodig. Ongelukkig is die omliggende grondpaaie beter onderhou as die munisipale teerpaaie en is daar baie verwaarloosde infrastruktuur wat 'n mens afskrik."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
LaPumba"Rustige dorpie waar 'n mens kan ontspan en die natuur en diere volkome kan geniet."
"Ons sou net graag meer aktiwiteite in die area wou sien. Ons het Saterdag 4 ure rondgery, seker 20 websites besoek en seker 10 plekke gebel vir 'n game drive, maar ongelukkig offer niemand dagbesoeker-gamedrives nie, wat so bietjie van 'n teleurstelling was aangesien mens bos toe gaan om diere te sien. Daar is talle lodges in die area, maar niemand offer 'n game drive indien jy nie by hulle slaap nie."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Wharthog Corner Leeupoort"Fantasties, so na aan die natuur en die rus en vrede is hemel op aarde."