Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 1592 reviews.

Bela-Bela, Waterberg

Elephant Springs Hotel & Apartments

"Bela-Bela as an area is very nice."

Waterberg

Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe

"Bly een van die mooiste bosveld-omgewings."

Mookgopong, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"I struggled getting help with parts/places to repair my car because resources are so limited in this area, as it is a small town. The part I needed was very small, but not available. I had to get help from Pretoria."

Waterberg

Syringa Sands Mountain Cottage

"Should be on everyone's bucket list!"

Modimolle, Waterberg

Phiva Game Lodge

"We were on a gholf tour and found the area to be central to golfing destinations."

Mookgopong, Waterberg

AAA Rose Garden Gastehuis

"Gaan nie veel aan in hierdie dorpie nie, veral nie na 3 in die middag nie. Sou graag wou gaan uiteet Sondagaand, maar moes maar wegneemete kry."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Die mense daar is gaaf."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Bigfoot 248 Mabalingwe

"Beslis die moeite werd om hier te kan ontspan!"

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Baie toeganklik en binne 3 ure reistyd."

Mookgopong, Waterberg

Die Boer en Die Belg

"Soos al ons klein dorpies is dit deesdae maar verniel en hulle kan gerus die dorpie bietjie skoon maak. Gelukkig bly mens darem 'n entjie buite die dorp."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Bigfoot 248 Mabalingwe

"Wonderlik om weg te breek na Mabalingwe. Pragtige natuurskoon en genoeg eetplekke. Vriendelike diens van al die personeel. Die Mbali Spa was ook 'n heerlike bederf."

Bela-Bela, Waterberg

Summerset Place Country House

"Ken Bela-Bela 57 jaar was spog-dorp, nou vuil. "

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Moes FNB toe gaan om 'n kaart te vervang. Wat 'n wonderlike positiewe ervaring. Van die bankbestuurder wat jou by die deur kom ontvang tot die wonderlike uitgebreide diens deur die teller! Vyf-ster-diens."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Ken Bela-Bela vir 57 jaar as 'n spogdorp, nou vervalle en uiters vuil. "

Mookgopong, Waterberg

Bosveld Wegbreek

"I wouldn't rate the town of Mookopong so much, but the surrounding areas have a lot to offer and is within 2 hours drive from Johannesburg."

Waterberg

Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe

"Hart van die bosveld."

Waterberg

@Mabalingwe Itaga Safari Lodge - PRM134

"Dit is 'n puik natuurbestemming."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Ifafa 732 Akkommodasie

"Small, very friendly community! I especially appreciated the lady at the veggie shop being friendly and helping us on a Sunday afternoon past business hours! Great place. Everyone needs to see this town."

Waterberg

Zebula 317

"Lekker naby aan Gauteng vir 'n naweek wegbreek!"

Mookgopong, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Ligging is baie rustig. "

Bela-Bela, Waterberg

Bergsig Guesthouse

"Baie om te sien in die omgewing en maklik bereikbaar van Gauteng af."

Mookgopong, Waterberg

Die Boer en Die Belg

"Meeste van die besienswaardighede in die area is toe, ons neem maar aan as gevolg van Covid. So daar is nie juis veel om te doen nie."

Waterberg

Luiperdsloop Lodge

"A lovely area for game reserve getaways."

Waterberg

Sandstone Valley Fairview Lodge

"Good roads and clean streets. Spectacular mountains and plenty of wildlife."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

"Ons gids (Jan) was fantasties op die wildrit. Waterberg 'n baie mooi plek."

Waterberg

Makhato Lodge 33

"Dit was baie lekker. "

Bela-Bela, Waterberg

The Villa Manor & Spa

"The best, even the welcoming to the place!"

Page
Page 29 - Showing 841 to 870
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers