Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1592 resensies.

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Swembaddens was skoon en netjies, lekker kos by die koswerf."

Mookgopong, Waterberg

Ranelra Accommodation

"Naby lekker vakansie-oorde."

Waterberg

Elements Golf Reserve 109

"Great place to connect with self and nature. We have been visiting various lodges around the area for over 10 years. The area influenced my family's decision to build in one of the local golf estates."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Die is baie nice droog, maar verstaan. Mooi area."

Modimolle, Waterberg

Garden Inn Guest House

"Lieflike dorp, ek wil met alle graagte verhuis."

Waterberg

Twiga Lodge Mabalingwe

"Always have a pleasant stay in the Waterberg. A piece of heaven on earth!"

Waterberg

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate

"Lekker natuurwegbreek, nie te ver van PTA nie."

Mookgopong, Waterberg

Witgatboom Boskamp

"Pragtige omgewing. Die dorp self teleurstellend. Spar en OK is oud en vuil."

Naboomspruit, Waterberg

Pulani Park nr 12

"Mense is vriendelik, die dorp is mooi skoon en almal is bedagsaam teenoor mekaar."

Waterberg

Bush Dream

"Lieflike omgewing."

Waterberg

Thaba Lenaka 1

"Ons was 'n hele paar jaar terug in die gebied en ek moet sê die dorp is bietjie verwaarloos. Ons het gesukkel om 'n Spar of PnP oop te kry na 18:00 op 'n Sondag. Die eetplek wat ons Sondag besoek het, was 'n baie onaangename ervaring in terme van kos - my kos was oneetbaar, so sout dat ek kon amper nie een mondvol in my lyf kry nie, baie swak diens ook nog ervaar. "

Bela-Bela, Waterberg

Buyskop Lodge, Conference and Spa

"Die bos is baie mooi, maar die Bela-Bela dorparea is verwaarloos."

Mookgopong, Waterberg

Luiperdskloof Safaris

"Eerste keer dat ons in daardie area is en dis sprokie-mooi."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"The town of Bela-Bela is not our idea of somewhere to stay as it seems run down and not safe. However, just outside of town in the many resorts and game farms, you are spoilt for choice."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Lekker warm dae, heerlike reën die 25ste Augustus gekry en natuurlik die volgende oggend weer lekker warm. Die blou lug maak mens se dag."

Waterberg

Syringa Sands Mountain Cottage

"We stopped in both Bela-Bela and Vaalwater and had genuine greetings and help from everyone I met. We took the scenic route (and a beautiful dirt road on our way home) via Rooiberg and stopped often to enjoy the beauty. Will certainly be back."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Ongelooflik mooi en skoon lug vir 'n verandering (ons bly in Johannesburg). Twee ure weg en mens is in paradys - My voorkeur wegbreek-plek!"

Bela-Bela, Waterberg

El Rancho Grande

"Bela-Bela se aanbieding van die 5150 Ironman is tops!"

Waterberg

Makhato Lodge 75

"Natuur is asemrowend."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge 267-8

"Die plek raak oorbewoon deur privaat huise en die wildreservaat-atmosfeer kan wegval."

Mookgopong, Waterberg

Die Boer en Die Belg

"Die paaie lyk beter as Desember laas jaar - aansienlik minder slaggate."

Bela-Bela, Waterberg

Stay @ Go Bela Bela

"Dit is 'n wonderlike plek, nie net vir vakansie nie, maar in die algemeen ook!"

Waterberg

Elements Private Golf Reserve 104

"Ons is lief vir die bosveld, Mooi natuur en wild oral te sien. Mense is gasvry, maar jou kar moet geskik wees vir die omgewing."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Leeupoort Boshuis

"Ons as familie is aangenaam verras gewees. Dis 'n pragtige omgewing, baie veilig, kindervriendelik. Dis nie ver van Pretoria af nie."

Modimolle, Waterberg

Bosveldsig Cottages

"Lovely little town with very helpful and friendly people!"

Naboomspruit, Waterberg

Pulani Park nr 12

"Naboom is 'n klein dorpie met 'n paar goeie restaurante en aktiwiteitsbestemmings net buite die dorp. Sal die dorp se CBD vermy so ver moontlik."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Pragtige omgewing."

Blad
Blad 26 - Wys 751 tot 780
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang