Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1592 reviews.
"It was a wonderful place and highly recommended. Front desk staff very professional, welcoming, polite and helpful. Please ensure that people park in correct parking as we couldn't park in our reserved parking."
"It has beautiful scenery and there is a lot of activities in the area."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Stone Lodge"Die wild was baie skaars. Ons was baie beïndruk met die Predator Sanctuary!"
"Die verval is minder as by die meeste plattelandse dorpies. Daar is lekker winkels en veral slaghuise."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Bigfoot 248 Mabalingwe"Soos ek gesé het, wild was skaars, nagrit het nie baie opgelewer nie, nogsteeds 'n lekker ervaring."
"Die berge en natuur is fantasties. Die pad tussen die wildsplase is mooi en die wild is volop."
"Ken Naboomspruit al van 1964 af, bly steeds 'n lekker klimaat somer en winter. Daar is genoeg wildsplase in die omtrek om te besigtig. Inteendeel het die Munisipaliteit spesiale watergate in die strate gemaak sodat die wild kan drink as hulle deur die dorp beweeg."
"Waterberg is 'n asemrowende natuurskoonheid en om naby die diere te wees is 'n wonderlike ervaring."
"Lekker Bosveld-area met bietjie warmer weer. Lekker area om laaste stukkie somer te geniet in herfs- en vroegwinter-tyd."
"Friendly, hospitable people and great wildlife and bush."
"As jy wil braai en by die huis kuier is dit die perfekte area. Daar is nie 'n McDonalds, Panarottis of Chinese-takeout-opsie nie."
"Die dorpie Vaalwater is nie baie besonders nie, maar die omgewing is pragtig, daar is baie wat mens kan doen."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Tiru Lodge"The actual game reserve was very disappointing. We barely saw any animals and we went with the game ranger and in our own car. It is false advertising saying its a Big 5 Game Reserve when the cats are in a separate enclosure that you have to pay for and everyone we spoke to hadn't seen buffalo, elephant or rhino. Other than the game, the restaurant and Mbali spa was awesome."
"Een van die min dorpe wat jy kan sien waar wet en orde nog gehandhaaf word. Modimolle is netjies en die winkelsentrum is pragtig."
"Die bosveld met al die diere en voëls is vir ons as natuurliefhebbers altyd 'n gesogte bestemming."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Bigfoot 248 Mabalingwe"Alles goed beplan en uitgelê. Het die voorreg gehad en dat ek al 'n paar keer daar was en sal dit enige tyd aanbeveel."