Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 1608 reviews.

Vaalwater, Waterberg

Afrikan Sunset

"Baie besienswaardighede rondom Vaalwater en Waterberge."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Leeupoort Boshuis

"Ons as familie is aangenaam verras gewees. Dis 'n pragtige omgewing, baie veilig, kindervriendelik. Dis nie ver van Pretoria af nie."

Naboomspruit, Waterberg

Pulani Park nr 12

"Naboom is 'n klein dorpie met 'n paar goeie restaurante en aktiwiteitsbestemmings net buite die dorp. Sal die dorp se CBD vermy so ver moontlik."

Waterberg

Harteliefhuisie

"Fantastic bush experiences."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Pragtige omgewing."

Waterberg

BushTime at Mabula

"Uitstekende tyd gehad! Skoon, netjies en stil."

Vaalwater, Waterberg

Mashudu Private Game Lodge

"Vaalwater Hotel is die plek om te wees as die Bokke speel."

Bela-Bela, Waterberg

Marula Oase

"Lieflike bosveld-area."

Waterberg

Valencia 7-C

"Beslis 'n bestemming vir die natuurliefhebber."

Waterberg

Elements Valley View Villa

"Die grondpad na bestemming is redelik sleg (sinkplaatpad)."

Mookgopong, Waterberg

Witgatboom Boskamp

"Buitewyke van Mookgopong is baie mooi en rustig, die dorp self nie so baie nie. Klein en vuil."

Mookgopong, Waterberg

Utara Farm

"Die area/dorp is baie verwaarloos sedert my laaste besoek ±2 jaar gelede."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Stone Lodge

"Ons is meegedeel deur een van die gidse dat leeus in hok is en nie vrylik loop nie. Ons was bietjie teleurgesteld aangesien Mabalingwe adverteer word as Groot 5-bestemming. Ons kon dus nie een van die Groot 5 tesiene kry nie. Ek dink wild is te min vir die grootte van die plaas. Vir die prys wat mens betaal sou mens graag die Groot 5 wil kan sien."

Vaalwater, Waterberg

Butterfly at Waterberg Cottages

"The place to be when you need quietness and time to rest while under the beauty of nature."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Leeupoort Boshuis

"Geskik vir enige iemand wie die natuur en stilte waardeer."

Modimolle, Waterberg

Garden Inn Guest House

"I found the place very therapeutic and safe."

Waterberg

Palala River Cottages

"Bosveld op sy beste!"

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Mabalingwe Itaga 619

"Die reservaat is gerieflik naby Gauteng. Daar is baie wild en die wild is in 'n goeie kondisie. Dis baie gerieflik en lekker om self te ry vir wild besigtiging. Alhoewel ek Mabalingwe weer sal besoek, is die kommersiële aard van die reservaat nie heeltemal waarna ek soek in 'n boswegbreek nie."

Mookgopong, Waterberg

Witgatboom Boskamp

"Dorp besoek jy net as jy verplig is. Dis naby genoeg, maar stel voor jy vat alles saam wat nodig is. Paar plekke soos slaghuise is goed, maar pryse dieselfde as enige plek."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Tiru Lodge

"We loved just being in the bush, and saw some animals - the views were great and I would recommend it as an easy bush break close to the city."

Modimolle, Waterberg

Phiva Game Lodge

"Naby aan N1 gelee. Skoon met 'n mooi winkelsentrum. Goedkoop braaihout lang en avos lans die pad."

Vaalwater, Waterberg

Shondoro Mountain Retreat

"Mense is baie vriendelik en gasvry."

Waterberg

Syringa Sands Mountain Cottage

"Mooi omgewing met berge en wye uitsig. Skoon lug."

Waterberg

Syringa Sands Mountain Cottage

"Vriendelike omgewing en mense."

Waterberg

De Schuur

"Daar is so baie opwindende avonture wat 'n klipgooi van De Schuur af is, wat ek vir seker vir enige een wat in en om die omgewing is sal aanbeveel om op jou lys van aktiwiteite neer te pen. Een van hulle is die Cheetah conservation. Kyk as jy 'n liefde het vir diere, of kom ek sê so, die katspesie, gaan jy vir seker nie teleurgesteld daar weg stap nie!. Hulle bied n volledige toer aan waar jy so baie van die katspesies en so ook van vele ander diere kan leer dat jy waarlik met nuwe oë en waardering na diere asook die natuur sal kyk. Nog 'n wonderlike plekkie om te besoek is Oom Peet se Padstal. Kyk, daar kan jy nou lekker indelf in die lekkerste kos en melkskommels tot handgemaakte goed, tuisgebakte brode en besonderse mooi meubels wat uniek is en met baie liefde deur Oom Peet self gemaak word. Die Waterberge is en sal altyd op my lys bly van nog 'n vakansie-avontuur waarna ek kan uitsien."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Naby Gauteng, maar dit voel of jy in 'n ander wêreld is."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Met all my expections and more."

Waterberg

Plekkie in die Son

"Mal oor die Waterberge. Ons het al van tevore by ander plekke gebly daar."

Page
Page 27 - Showing 781 to 810
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers