Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6636 resensies.

Langebaan, Weskus

On the Beach 1

"Our stay was out of season. I do think in season will be a nightmare due to the traffic, therefore pick your times for staying over carefully."

Paternoster, Weskus

The Loft

"A lovely old fishing village with great restaurants and a must see in my books."

Jacobsbaai, Weskus

De Loft

"Goed geleë van al die omliggende "hussle and bussle" met die voordeel van die rustigheid en privaatheid wat die omgewing bring."

Paternoster, Weskus

Dunesberry

"Oulike dorpie met die lekkerste restaurante."

Jacobsbaai, Weskus

Weskushuis

"Onbeskryflik mooi."

Paternoster, Weskus

Milk Thistle

"Baie oulike dorpie, was mal daaroor."

Yzerfontein, Weskus

Pikant

"Yzerfontein is 'n pragtige Weskusdorp wat nog voorsien vir die persoon wat 'n rustige wegbreeknaweek wil hê. Die Spar op die dorp voorsien in alle behoeftes aan kruideniersware, en daar is genoeg restaurante vir diegene wat nie self wil kosmaak nie. Dis naby genoeg aan Kaapstad vir 'n vinnige wegbreek."

Yzerfontein, Weskus

No17 on Mile16

"As a first-time visitor, the town of Yzerfontein was a lovely surprise. Lots of development. The Rosemead bakery was amazing and I had the best carrot cake there. Will definitely return in the summer since it was raining and our stay was very short."

Paternoster, Weskus

LekkeBly Boutique Loft

"Voordurend lastig geval deur bedelaars en kreef verkopers. Het nie gekoop nie en sal verseker nie aanbeveel dat die kreef op straat by die "verkopers" gekoop word nie!"

Paternoster, Weskus

Dis Beau-tie-ful

"Ons lief Paternoster."

Paternoster, Weskus

La Dolce Vita

"Paternoster is 'n baie lekker wegbreek en nie te ver van die Kaap."

Dwarskersbos , Weskus

Lekke By Die See

"Daar is heelwat te sien en doen in die omgewing. Pragtige strand."

Paternoster, Weskus

Pebbles

"Amazing West Coast experience!"

Paternoster, Weskus

Paternoster Studio

"Hulle kan 'n coffee shop kry wat vroeër oopmaak."

Paternoster, Weskus

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Paternoster is 'n baie lekker toeristebestemming."

Velddrif, Weskus

The Boathouse

"'n Vissersdorpie wat jou rustig stem."

Paternoster, Weskus

Seekat on Malmok

"One of my very favourite places, love the beach and choices of restaurants."

Saldanha, Weskus

Kyki-C

"Baie mooi bestemming."

Jacobsbaai, Weskus

Palmboom

"Baie lekker rustige kuierplek vir mense sonder kinders."

Langebaan, Weskus

16onClam

"Amount of traffic was a surprise."

Langebaan, Weskus

Fantastic C

"Bou so voort."

Paternoster, Weskus

Gezellig

"Paternoster is elke keer 'n heerlike ervaring."

Langebaan, Weskus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"The shopping mall is in close range for one's daily needs."

Lambertsbaai, Weskus

The Sea Cottage Accommodation

"Ons het elke oomblik geniet en maak reeds weer planne om weer te gaan, dié keer langer. Isabella's se lekker kos is 'n groot pluspunt."

Paternoster, Weskus

Mythos

"Daar is niks om te doen en die hele dag om dit te doen. Rus vir die siel."

St. Helenabaai, Weskus

Sea Breeze

"Mooi dorpie, lekker langs see gestap en ontspan."

Velddrif, Weskus

1 Kingfisher Heads

"Bokkomlaan is net onder akkommodasie en kort nog baie aandag. Plekkies kort verf en so bietjie make-over. As toergids, is daar nie aanduiding in hoofstraat van iets merkwaardig om te gaan sien nie."

Jacobsbaai, Weskus

16 Perlemoendraai Beach House

"Pragtige dorp waar mens heerlik kan rus."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang