Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6600 reviews.
"Pragtige plek, maar ons is gedurig lastig geval met mense wat items aan ons wil verkoop. Ek het ook baie onveilig gevoel want ons is ingelig dat die mense inbreek in die voertuie. Ek sal nie sommer gou weer in Lambertsbaai vakansie kom hou nie."
"Rustige dorpie wat veilig gehou word deur gereelde patrollie van sekuriteitsmaatskappy, maar omdat dit grondpad is, kan dit 'n steurnis wees deur die nag as hul patrolleer, maar ten minste voel jy veilig."
Britannica Heights, West Coast
Die Skilpadjie"I enjoyed the laid back quiet atmosphere of Britannica Heights."
"Daar word dikwels oulike goed gereël, soos toe ons daar was, was daar 'n boeremarkie en 'n kunsuitstalling. Netjiese dorp met vriendelike inwoners. "
"Nog steeds die atmosfeer van 'n vissersdorpie wat ons baie verfrissend gevind het."
"Paternoster has become a favourite destination. The idyllic town's endless beach is absolutely beautiful. We enjoy the peace that Paternoster has to offer. "
"The weather in Yzerfontein is capricious and when the wind blows inland off the cold Atlantic sea it gets very cold - not just at night. Take warm clothing. We shivered rather miserably through our first few days till the weather improved and shot up to almost 40 degrees. There is a designated walk above the harbour which should not be missed. Nor should the local municipal garden with a plethora of west coast plants all neatly labelled for your further interest."
"Verskriklik baie om aan te bied vir die toeris, nie net 'n blommedestinasie nie. Snaaks genoeg ek het lanklaas so tuis gevoel soos tussen hierdie dorp se mense."
"Klein en eksklusief. Ideaal vir wittebrood of om te ontspan na baie besige tyd."
"Die Weskus en sy direkte, sout-van-die-aarde mense is nie almal se cup of tea nie. Myne wel."