Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6600 reviews.
"The town seemed somewhat deserted and we were surprised to find several restaurants closed. This was probably due to the time of year when the weather is usually cold, plus the downturn in the economy of SA, leaving people with less discretionary income. Fortunately someone directed us to Isabella's, which offered outstanding food and good service."
"Klein dorpie, weg van als. Algemene handelaar met alles wat jy benodig."
"Die dorpie het vanaf 2018 tot nou effe agteruit gegaan en ek was vir al teleurgesteld dat Bird Eiland so agteruit gegaan het en verwaarloos voorgekom het. Baie van die inligtingsborde was byna onleesbaar en by die inligting sentrum was daar geen TV's met inligting, swak diens en die hele plek het baie verwaarloos voor gekom. Dit is 'n groot jammerte want ek voel dit is 'n groot aantrekkingspunt vir toerisme."
"Ons het van die naby geleë restaurante gebruik gemaak. Dit is 'n pragtige en veilige area."
"We went to Darling to the Voorkamerfees so did not spend much time in Yzer. However, we did a lovely walk on the beach."
"Lambertsbaai is vir mense wat net wil gaan rus en niks doen. Daar gaan nie baie aan buite seisoen nie."
"Weskusblomme en puik seekosrestaurante, plus oulike winkeltjies en asemrowende mooi sonsak-uitsigte by die strand."
"During peak flower season it's a nice day trip to take, the lagoon is nice but mostly crowded with other beach goers, however the water is nice for a cool-off and clear if you want to do some snorkelling."
"In die lente is dit pragtig, maar die winters is koud en die somers is warm en winderig."
"Die bootrit in hawe is beslis 'n moet-doen. Die dolfyne en robbe was asembenemend. Die sonsondergange ook. Nee wat, puik plek. Nou nie Gautengers en Natallers se idee van swemsee nie. Water vriesend koud. Muisbosskerm in totaliteit over priced. Eintlik 'n skande."