Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Velddrif, Weskus

The Sunset Villas

"Verskriklik baie om aan te bied vir die toeris, nie net 'n blommedestinasie nie. Snaaks genoeg ek het lanklaas so tuis gevoel soos tussen hierdie dorp se mense."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"We enjoyed the sights and sounds of Lamberts Bay."

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Klein en eksklusief. Ideaal vir wittebrood of om te ontspan na baie besige tyd."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie

"'n Moet om te besoek."

Yzerfontein, Weskus

83 Dassen Island

"Wonderlike vakansiebestemming."

Kliprug, Weskus

Vinkie

"Hartseer om te sien hoe die handel voortgaan in Paternoster op kreef buite seisoen. "

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie

"Die Weskus en sy direkte, sout-van-die-aarde mense is nie almal se cup of tea nie. Myne wel."

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"I love Langebaan."

Paternoster, Weskus

Jongnooientjiesfontein

"It's a very scenic place to visit."

Langebaan, Weskus

Catalina Cottage

"Dit is nie wat ek verwag het nie."

Langebaan, Weskus

See @ Sea

"Lovely seaside town with everything you need close by."

Paternoster, Weskus

Paternoster Hotel

"Verskeie mense het ons gewaarsku oor diefstal uit voertuie en selfs uit kamers of wooneenhede! "

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Skoon omgewing. Mooi hoofstraat met verkeersirkels in hoofstraat wat goeie verkeersvloei tot gevolg het. Die meeste winkels kan aan jou behoeftes voorsien. Veilig om in strate te stap. 'n Goeie restaurant. Die naby geleë Club Mykonos met sy fasiliteite maak dat die toeris nie nodig het om langafstande te reis vir vermaaklikheid nie."

Paternoster, Weskus

Craylord

"Wil vir altyd daar bly!"

Lambertsbaai, Weskus

Altyd Tuis

"Isabellas se kos is die beste. Daar is 'n parkie met baie speelgoed vir die kinders."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Pragtige plek brei geweldig uit. Hoop nie die aanvanklike vissersdorpie verdwyn met al die ontwikkeling nie."

Yzerfontein, Weskus

On the Beach

"Mooi natuurskoon, rustig en veilig. Naby Weskus Nas Park, Langebaan asook Darling. Goeie plek as basis om die omgewing te verken. "

Lambertsbaai, Weskus

Sir Lambert's Guest House

"Baie besienswaardigehede en vriendelike mense. "

Paternoster, Weskus

Shalom

"Wonderlike vakansie gebied met awesome mense!"

Paternoster, Weskus

Sandals

"My happy place."

Longacres Country Landgoed, Weskus

Long Acres Bahamas Accommodation

"Dis rustig, stil en ideaal vir mense wat wil wegkom van die lawaai."

Paternoster, Weskus

A'la Mossel 1

"Beslis die regte plek as jy 'n naweek wil wegbreek van die stad af. Die dorpie is klein, maar skoon en netjies. Beslis die regte plek om te gaan ontspan en jouself weer te vind."

Calypso Beach, Weskus

Crystal Lagoon Lodge

"Beautiful beaches and all the amenities to make any vacation totally relaxing. "

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Rustig by die see. Moenie Isabella's mis nie. Besoek ook die voëlpark."

Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House

"Nice place with sea views and good safety rules. "

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Moenie Pietie se Vleishuis misloop nie. Net die beste Butterfly tjops en kerrie lamsosaties."

Blad
Blad 144 - Wys 4291 tot 4320
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang