Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6854 resensies.

Paternoster, Weskus

Gezellig

"Stop/go currently in progress between Paternoster and Vredenburg. The Paternoster Express closes early over weekends should you need last min items form the shop. "

Langebaan, Weskus

Break-A-Way

"Langebaan is 'n verskriklike mooi plek en het baie gerieflike verblyfopsies om weg te breek vir 'n naweek. "

Yzerfontein, Weskus

Maartblom Gastehuis

"Nothing to do in this town, everything closes early."

St. Helenabaai, Weskus

Zeezicht Apartments

"Rustige plekkie as jy net wil wegbreek uit die stad, maar het tog alle geriewe soos winkels en restaurante."

Paternoster, Weskus

Sandals

"Peaceful fishing village, friendly people. Nice shops."

Paternoster, Weskus

D.V. Engelhijs

"Lekker wegbreekplek!"

Elandsbaai, Weskus

Ons Huisie

"Rustigheid met die sout van die aarde mense."

Saldanha, Weskus

12 on Beach

"Gemaklike atmosfeer en vriendelike gemeenskap."

Yzerfontein, Weskus

Captains Cabin

"Easy getaway for the long weekend."

Paternoster, Weskus

Aloha 2

"Veilig en vriendelike mense! "

Doringbaai, Weskus

Diamond Divers Accommodation

"Doringbaai is 'n seedorpie wat baie potensiaal het en wat aan 'n mens se elke behoefte kan voorsien."

Yzerfontein, Weskus

On the Beach

"'n Dorpie vol kultuurmense! "

Yzerfontein, Weskus

On the Beach

"Mooi dorpie met goeie instandhouding. Min restaurante oop op Maandae en Dinsdae buite skoolvakansies."

Port Owen, Weskus

River & Sea

"Amazing plekkie."

Paternoster, Weskus

Nieuview Cottages

"Baie spesiale atmosfeer en mens wil nie oppak en teruggaan huis toe nie."

Yzerfontein, Weskus

Swept Away Guesthouse

"Fantastiese wegbreekplek vir die reisiger wat na kalmte en rustigheid soek."

Paternoster, Weskus

Mythos

"Nog altyd ons gunsteling Weskus kuierplek."

Paternoster, Weskus

Nosterdomus

"Baie mooi area en oop strande."

Yzerfontein, Weskus

Dolfin House

"Vriendelike mense! Skoon strate en baie veilig. "

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"Baie nice en skoon plek."

Yzerfontein, Weskus

On the Beach

"Although close to Cape Town and rapidly expanding still retains the West Coast charm and is relatively quiet and relaxing."

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"Moeite werd om te gaan."

Paternoster, Weskus

Just Rest

"Lieflike Weskus dorp. Stil, elegant en net reg vir 'n romantiese wegbreek-bestemming!"

Blouwaterbaai, Weskus

Kyki-C

"Die water en die uitsig oor die seer is wow. Ek sal beslis weer kom."

Jacobsbaai, Weskus

Bamboesbaai Beach House

"Beste afskakel-area weg van die stad se lawaai."

Weskus

Kapteinskloof Guest Cottage

"Ons is baie lief vir die Weskus en het hierdie keer die binneland rondom Piketberg besoek. Ons was regtig beïndruk met die wyse waarop die dorpies in stand gehou word - dit is skoon en daar is niks vervalle soos wat ons in ander dele van SA sien nie. Veels geluk aan die Rade wat so mooi na die dorpies kyk. Myns insiens is die Weskus 'n toeris se droom en toerisme kan steeds uitgebou word. Die Weskus bied iets van alles: museums; markies; wynplase; sitrusplase; rooibostee plase; en ons ontdek toe ook bloubessieplase in Kapteinskloof; daar is die pragtigste bergfietsroetes; staproetes in verrassende groen valleie met riviertjies en fonteine. Te veel om op te noem. Ons het ook die gevoel gekry dat dit veilig is om in die natuur te wees - ons wens dit kan so bly aangesien die natuur bewaar moet bly vir ons nageslag en ook helend vir die mens is. "

Jacobsbaai, Weskus

Strandloper 20

"Baie rustig en ideaal vir mense wat net wil ontspan en saamkuier."

Blad
Blad 156 - Wys 4651 tot 4680
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang