Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.
"Lieflike dorp. Twee baie aangename nuwe restaurante. Jammer om te verneem die Weskusplek het toegemaak. Lieflike dorp om net te gaan stap!"
"Dis 'n rustige Weskusdorpie met onbeperkte stap en swem strande, afgerond met die pragtigste sonsondergange denkbaar."
"The sea, lagoon, wind sports, nice eateries and the upgraded roads make Langebaan one of the nicest places to visit."
"Doringbaai se ongereptheid en eenvoud maak dit die ideale bestemming vir 'n goeie wegbreek."
"Dit is 'n baie lekker plek om by te wees. Dit is voorwaar 'n rykmansdorp. Die eetplekkies is ook baie gerieflik. "
"Mooi en rustig, salig. Mens kan lekker afskakel en net die rustigheid geniet."
"It was amazing to see the local fishermen come back from their day of fishing and selling their fish at the harbour. We felt save to walk he steers. There is a lot of dogs roaming free, some homeless, some just chilling around with their owners. "
"We travel to Paternoster once a year. It's one of our favourite spots to visit. We will keep on returning!"
"Paternoster is 'n baie mooi vissersdorpie met wit huisies en vissersbootjies oral in die tuine."
"Enige toeris moet hulself die guns doen en daar gaan inloer. Ons sal beslis weer!"
"Langebaan het 'n rustige atmosfeer, alhoewel dit naby alle geriewe is."
"Klein dorpie op die begin van die Weskus. Ideaal vir lang stappe langs die strand en rustig lees in jou gunstelingstoel."
Longacres Country Landgoed, Weskus
Long Acres Bahamas Accommodation"Beautiful place, safe environment near shops."