Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6636 resensies.

Langebaan, Weskus

La Kruger Blue

"I always enjoy this seaside village."

Jacobsbaai, Weskus

Sea La Vie

"ATM sal help."

St. Helenabaai, Weskus

One on Ray

"Lovely beach getaway!"

Strandfontein, Weskus

WesKus PanDokkies

"Beautiful and relaxing."

Velddrif, Weskus

Faodail Guest House

"Weskus op sy beste."

St. Helenabaai, Weskus

Accommodation @ Sea Trader

"St. Helenabaai se mense is almal vriendelik. Rustige atmosfeer. Winkels voldoen aan al jou noodsaaklikhede."

Jacobsbaai, Weskus

Die Jacobsdaller

"Jacobsbaai is ons gunsteling plek aan die Weskus."

Saldanha, Weskus

Kyki-C

"Baie oulike vakansie plek. Sentraal geleë. Reisafstand van Langebaan, Paternoster, Jacobsbaai en ander omliggende plekke."

Jacobsbaai, Weskus

Lavender @ C

"A wonderful destination for rest. Beautiful coastline."

Paternoster, Weskus

Son-n-See

"My hartsplek. So mooi."

Velddrif, Weskus

River & Sea

"Netjiese, skoon dorpie. Vriendelike inwoners-hartsmense. Dankie Velddrif, ons sien jul volgende jaar weer."

Vredendal, Weskus

Ruanda Guest House

"It can get extremely hot."

St. Helenabaai, Weskus

Hartsplek

"Baie rustig en in jou eie wêreld."

Velddrif, Weskus

15 Kingfisher

"Pragtige bestemming."

Jacobsbaai, Weskus

Strandloper @ Moeriesbaai

"Baie winderig seker omdat dit reg langs die see geleë is. Ek is nie seker of die sterk winde die WiFi-konneksie belemmer nie, maar het vreeslik gesukkel met opvangs van selfoon en televisie. Behalwe vir dit het ons lekker gekuier."

Jacobsbaai, Weskus

Manatoka

"Gaan maak 'n draai, besoekers sal nie teleurgestel wees nie."

St. Helenabaai, Weskus

Salty Sandals

"Pragtige dorp en strande."

Velddrif, Weskus

Harbour Lights

"Lekker Weskus-ervaring."

Paternoster, Weskus

Kiewiet

"Paternoster is amazing. Friendly people!"

St. Helenabaai, Weskus

One on Ray

"Lieflike Golden Mile-strand."

Paternoster, Weskus

Son-n-See

"Amazing and friendly little fishing village. So much to do. It's a must if you have the views like Son-n-see."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Absoluut pragtige dorpie en omgewing! Die hawe en Fryers Cove-restaurant is pragtig, heerlik daar geëet!"

St. Helenabaai, Weskus

Forever Blue

"Pragtige dorpie, die hawe is 'n moet-besoek!"

Dwarskersbos , Weskus

Dwarslêbos

"Beautiful plek. Mens wil sommer net daar bly en nie huis toe gaan nie."

Langebaan, Weskus

Silver Oaks

"Love the lagoon. What a sight to behold all the kitesurfers."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang