Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Langebaan, Weskus

Catalina Cottage

"Fantasties. Hou van landelike atmosfeer. Bied geleenthede vir oud en jonk. "

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Weskus-area kan dalk net die toeriste-aantreklikhede meer prominent aandui op inligtingsborde en nie net die inligting beskikbaar maak by hul toeriste-inligtingskantore nie. "

Weskus

Jantjieskraal Cottage

"Weskus was nog altyd vir ons die plek om te bly en ons sal enige geleentheid aangryp om so te doen."

Jacobsbaai, Weskus

Weskushuis

"Jacobs Bay is an ideal getaway from the hustle and bustle city life. We never experienced any issues and felt rather safe. It may be ideal if there could be more small convenient stores/coffee shops set up as the only one that's there. Has weird operating hours with not the friendliest of owners, leaving guests with no other option but to go to the mall."

Paternoster, Weskus

Sandals

"Die Paternoster Express winkel het als! Lekkerste room donuts vars gebak. Paternoster self is 'n baie mooi plek vir as jy wil wegbreek van die warboel van die stad, maar dis nog steeds besig. Probeer gerus The Noisy Oyster. Hul kos is ongelooflik. "

Paternoster, Weskus

Paternoster Manor

"Was baie lekker, sal weer daar kuier."

Langebaan, Weskus

Tropico House Guest Rooms

"Baie om te doen vir oud en jonk. "

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Quarry Farmers

"Dit was my eerste besoek en al het ek ver gereis sal ek beslis terugkeer soontoe! "

St. Helenabaai, Weskus

Harbour Views

"Min inligting beskikbaar oor wat om te doen, waar om te eet, besienswaardighede."

Britanniabaai, Weskus

The WildCard

"Pragtig, ideaal vir wegkom van 'n besige lewe!"

Lambertsbaai, Weskus

Sybille's Rest

"Vir 'n eerste keer was ons aangenaam verras!"

Paternoster, Weskus

Aqua Blue

"Die mense doen ongelooflik baie moeite om die sekuriteit-situasie aan te spreek."

Yzerfontein, Weskus

Zeehuijs

"Lekker plek! Nie te besig nie, nie te stil nie. As jy beplan om te swem, huur 'n huis met 'n swembad of koop 'n wetsuit, die water is koud! "

Weskus

Vensterklip

"Die Weskus bly maar net mooi - een ongelooflike plek met baie om te doen!"

Golden Mile, Weskus

27 On Ray

"Dalk bietjie ver van eetplekke, maar stiller en rustiger gaan niemand kry nie."

Britanniabaai, Weskus

Accommodation @ Sea Trader

"There is a need for a public swimming pool or a heated one in the vicinity of the beaches for kids to swim because the sea water is most of the time cold in this area. Britannia Bay is an excellent holiday destination. "

Weskus

Juffroushoogte Guest Farm

"Ons beplan alreeds om weer te gaan kuier!"

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Definitief, ons oornag altyd daar om by Muisbosskerm te gaan eet, naby genoeg."

Golden Mile, Weskus

Rienks Beach Nook

"The long stretch of beach is amazing."

Velddrif, Weskus

Kingfisher Heads 17

"Great fishing spots."

Langebaan, Weskus

Tropico House Guest Rooms

"Langebaan is 'n baie lekker plek en sal enige persoon aanbeveel om dit te besoek. Mense is ook baie vriendelik."

Lutzville, Weskus

Art Guest House

"Vir blommekyk, 4X4 roetes en rustigheid is Lutzville die ideale plek."

Paternoster, Weskus

Aloha 3

"Strand is nie baie skoon nie. Daar is plastiek en gemors op die strand wat hulle dalk net op 'n daaglikse basis kan skoonmaak."

Weskus

West Coast Luxury Tents

"Wonderlike Weskus."

Paternoster, Weskus

Atlantic 4 shore

"Pragtige dorpie, maar misdaad is 'n probleem."

Weskus

Rietrylaagte Accommodation and 4x4

"Love it out West Coast!"

Strandfontein, Weskus

Strandfontein Apartment

"Awesome holiday destination."

Blad
Blad 163 - Wys 4861 tot 4890
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang