Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6636 resensies.

Langebaan, Weskus

Long Acres Bahamas Accommodation

"Lekker weer in April en naby ons woonplek in Worcester."

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Sal langer moet bly. Te lekker!"

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Weereens lekker ou Weskus. Langebaan is tops. "

Lambertsbaai, Weskus

Soli Deo Gloria

"Pragtige plek met vriendelike mense."

Vredenburg, Weskus

Golden Key Guesthouse

"Alhowel ek Vredenburg nie as n toeristebestemming sal beskryf nie, is die dorp netjies, skoon en die mense vriendelik. Dit is wel baie sentraal tot ander toeristebestemmings soos Paternoster, Jacobsbaai, Saldanha en St Helenabaai."

Paternoster, Weskus

Ahoy Cottage 4

"Wonderlike plek en die mense is baie vriendelik."

Lambertsbaai, Weskus

Lambert's Bay Seafront

"Heerlike plek om net te wees. Ek kan Isabellas restaurant sterk aanbeveel as jy ietsie wil eet. Jy moet voëleiland besoek."

Velddrif, Weskus

Skipskop 1

"Dit was so lekker, rustig, almal is vriendelik en hul OK was goedkoper as wat ek in die Kaap sou betaal!"

Paternoster, Weskus

Aloha 2

"Pragtige omgewing met eindelose strand."

Jacobsbaai, Weskus

Whimseagull

"Ons is mal oor die dorp en die ongereptheid van die plek. "

Port Owen, Weskus

Laaiplek Hotel

"Port Owen is 'n pragtige wegbreekplekkie."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Klein, mooi dorpie. My eerste keer daar. Twee of drie redelike eetplekke met 'n restaurant en kelder op die ou hawe. Baie naby aan Strandfontein wat selfs 'n nog mooier dorp is."

Calypso Beach, Weskus

Seasons of Serenity

"Pragtige bestemming met pragtige privaat strand. Veilig en 'n lekker rustige area."

Yzerfontein, Weskus

Driftwood Self-Catering Home

"Seems to be a booming town with lots of construction going on everywhere. Mansions everywhere on the south side."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Loved Paternoster - We will definitely be back for longer next time."

Calypso Beach, Weskus

Crystal Lagoon Lodge

"Baie lekker plek op die Weskus. Sal graag weer daar wil kom vakansie hou. "

Lambertsbaai, Weskus

Arendzicht

"Baie mooi stil dorpie. "

Langebaan, Weskus

Mulligan

"Langebaan is mooi. Langebaan se mense is vriendelik."

Paternoster, Weskus

Jongnooientjiesfontein

"Paternoster is die mooiste dorpie! Het so lekker geëet by Voorstrandt en Square Spoon. Mooiste strand en wit huisies. Verlief op die plekkie! "

Britanniabaai, Weskus

Accommodation @ Sea Trader

"Baie oulike strand. Verlief geraak op die plek."

Paternoster, Weskus

Jongnooientjiesfontein

"Rustige en veilige dorpie met uitstekende restaurante!"

Weskus

Oudrif Strawbale Cottages

"Jy moet bereid en bekwaam wees om lang afstande te ry. Die natuurskoon is ongelooflik enige tyd van die jaar."

Paternoster, Weskus

Ahoy Farmhouse 3

"Nog altyd 'n favourite."

Blad
Blad 197 - Wys 5881 tot 5910
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang