Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.

Port Owen, Weskus

Maxie Drive Port Owen

"Nice place, we just had a lot of wind this year."

Dwarskersbos , Weskus

Beachhoff Beach Front Flat

"Pragtige strand en die dorpie is klein, maar het alles wat mens nodig het. "

Britanniabaai, Weskus

Kestrels View

"There are not many shops. So buy and bring everything that you require. It is a quiet with the most breathtaking sea vistas. If you want to rejuvenate this is the place as it is very peaceful."

St. Helenabaai, Weskus

The Fountains 15

"Behalwe vir 'n wonderlike tydjie weg, was die wind net onsmaaklik vir die tyd wat ons daar was."

Longacres Country Landgoed, Weskus

Tortoise Trail Lodge

"Ek dink as dit eers heeltemal uitgebrei gaan wees, sal dit 'n baie mooi landgoed wees, op die oomblik is daar baie oop velde en dit laat mens so bietjie onveilig voel."

Paternoster, Weskus

Tietiesdraai

"Paternoster is baie rustig en lieflik, maar ek beveel aan vir enige een, vergeet van die hoë naamplekke en gaan geniet jouself by die kleiner plekkies, want daar sal jy meer jouself geniet en waarde vir geld kry."

Dwarskersbos , Weskus

Jubel n Juig Self-Catering

"Wat ‘n rustige en skoon dorpie. Net jammer dat die oujaar se rustigheid, bederf was met klappers en klapperbomme. "

Jacobsbaai, Weskus

Bamboesbaai Beach House

"Jacobsbaai is ongelooflik en ek glo meer mense moet die tyd vat om die Weskus te gaan beleef. Wit sande, blou, skoon see. En warm, vriendelike mense. Heerlik om te unwind na ‘n stresvolle jaar. "

St. Helenabaai, Weskus

Zeezicht Apartments

"We’ve fallen in love with St Helena Bay."

Langebaan, Weskus

Dassie Kop

"‘n Lekker verfrissende dorpie. "

Yzerfontein, Weskus

The Roses' Place

"Dis 'n pragtige rustige vakansieplekkie en ons was baie hartseer om te sien daar gaan 'n winkelsentrum opgerig word. "

Vredenburg, Weskus

Villa Laluna Nera

"Very quiet area. Nearby malls and not too far from Langebaan."

Midwest, Weskus

Midwest Karavaanpark

"Sal beslis weer besoek."

Yzerfontein, Weskus

Dolfin House

"Baie geleenthede vir in die natuur wees; veilige strand en baie staproetes. Genoeg besienswaardighede om te besoek. Ook voldoende besighede soos winkels, restaurante en koffiewinkels. Iets vir almal. Daar word baie gedoen om die gebied te bewaar, en veilig en skoon te hou."

Paternoster, Weskus

Harvest Moon

"Visit Paternoster, you will not be disappointed and book at Harvest moon. "

Paternoster, Weskus

Vasbyt

"The place to be."

Velddrif, Weskus

Vicolo Pellicano

"Cool spot. Bokkomlaan is the best."

Paternoster, Weskus

Strandveldt House

"Baie klein dorpie, maar pragtig. Ek sal dit nie vir langer as 'n week aanbeveel nie."

Myburgh Park, Weskus

Birds View

"Area was bekend aan ons en was goed."

Yzerfontein, Weskus

Grace Manor

"Yzerfontein is 'n wonderlike plek, beslis een van ons gunstelingeplekke om te besoek. Dit was nie ons eerste kuier in Yzer nie en dit was beslis ook nie ons laaste nie. Die dorp is skoon, vriendelike mense. Die dorp word met trots bestuur en in stand gehou. Die natuurskoon is onverbeterlik. Winkels en restaurante is beslis die besoek werd. Enige persoon wat dit oorweeg om Yzer te besoek, moet nie 2 keer dink nie, bespreek dadelik!"

Dwarskersbos , Weskus

Kersbospark 14

"Mal oor die strand vir beide kinders en honde. Lekker stil rustige dorpie."

Columbine, Weskus

True North

"Goed geleë om baie plekkies in 25 km radius te beleef. "

Lambertsbaai, Weskus

Friedse Plek @ Lambert's Bay

"Baie mooi dorpie wat baie bied vir persone wat rustigheid en veiligheid op prys stel. Genoegsame eetplekke wat goeie diens lewer en goeie spyskaarte bied. Winkels is binne 2 km omtrek vir diegene wat verkies om hul eie voorraad te kry en kos self voor te berei. Publieke transport is nie baie tegemoetkomend nie, veel beter om rond te beweeg met eie vervoer."

Yzerfontein, Weskus

Zeehuijs

"Awesome plek. Mooi ligging, pragtige strande, mooi rotse en 'n baie mooi skoon plek, wow!"

Elandsbaai, Weskus

Ebay Bokbaai Vygie

"My hart bly daar agter en my lyf is terug in Johannesburg. Ongelooflike lekker rustige en netjiese dorpie."

Myburgh Park, Weskus

Andante

"Die rustigheid. Weg van die lawaai."

Blad
Blad 197 - Wys 5881 tot 5910
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem