Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6600 reviews.
"No it is a lovely peaceful village, very beautifully landscaped delightful place."
"Sentraal naby Saldanha en Jacobsbaai en nuwe Mall maak dit gerieflik. Vredenburg is 'n skoon dorp."
"Doringbaai is 'n pragtige, still dorpie. Dis die ideale plek as jy will vlug uit die besige stad en net rus en vrede soek."
"Baie vriendelike mense. As jy in buiteseisoen gaan is dit rustiger. "
"Port Owen is 'n paradys. En 'n baie netjiese plek. Ek en Abe sal self as die Here wil daar kom aftree."
"Pragtige plek, maar nie plek vir n groep mense wat net wil sit en kuier en ontspan nie, want geraas sal daar wees. "
"Velddrif en Laaiplek is van my lieflingplekke met die lekkerste seekosse denkbaar. Lekker eetplekkies en ook naby Paternoster, St Helenebaai, Langebaan, Saldanah, ens. Baie om te doen. Great bestemming!"
"Dit is 'n rustige en netjiese dorp en redelik sentraal. Ek sal dit weer besoek. "
"What a lovely cosy, beautiful and clean town with wonderful friendly people that are always willing to make your stay in Paternoster a pleasant and memorable one."
"Jacobsbaai is a very beautiful and peaceful place to unwind and relax. A breakaway from the hectic day to day rush and chaos."
"Die kieskeurige vakansieganger sal beter infrastuktuur verwag. Vir die gemiddelde vakansieganger is Lambertsbaai goed."
"'n Heerlike vakansiedorp met al die geriewe wat nodig is om die vakansie ten volle te geniet. Eetplekke is fantasties."
"Lyk na 'n lekker plekkie om vir 'n paar dae te gaan ontspan en batterye te herlaai."