Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Hemel op Aarde Villa

"As jy stilte en rustigheid soek is Dwarskersbos die ideale plek."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"Regte, egte Weskuservaring met heerlike eetplekke."

Citrusdal, Wes-Kaap

Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts

"Bedrywige dorp, mooi geleë en het die nodige besighede. Pragtige padstal Kardoesie buite die dorp bokant die Piekenierskloofpas."

Franskraal, Wes-Kaap

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"Beautiful plek en lekker stil, veral buite seisoen, perfek vir daai ontspanning wat ons na gesmag het! Franskraal is lekker naby aan Hermanus en Gansbaai wat altwee net so mooi is!"

Paarl, Wes-Kaap

Skinkikofi

"Die natuurskoon en mense is wonderlik."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 4

"Baie klein dorpie en daar gaan nie baie aan nie. So as jy net wil breek van besigheid in die stad dan is dit n perfekte wegbreek plek. Dis so rustig."

Vredenburg, Wes-Kaap

Nina's Guesthouse

"Nice and quiet place for a holiday."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Kussinkie

"Ideale oornagbesremming tussen Kaapstad en Johannesburg. "

Keurboomstrand, Wes-Kaap

Sunshine Beach Cottage

"Soveel om te sien en besigtig dan praat ek nie eers van die ongelooflike lekker restaurante nie! Enrico's restaurant is 'n moet besoek, van pizza tot vis is uit die boonste rakke!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bay Plaza

"Ons eerste keer op Lamberts en dit is 'n plek waarheen ons weer en weer sal teruggaan. Die plek het 'n regte rustige vakansie-gevoel gehad, self buite seisoen. Die mense is een van die grootste bates van die plek."

Paarl, Wes-Kaap

DOT J J B & B

"Dui straatname meer prominent aan."

Groenpunt, Wes-Kaap

Altona Lodge

"Walk on the sea was fine. "

Langebaan, Wes-Kaap

4Winde

"Die mooiste Weskusdorpie van almal!"

Hartenbos, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"Een van die lekkerste gesinsvakansie bestemmings in Suid-Afrika. Laat my altyd aan my jonger dae dink en daar is iets vir almal."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Dam

"Baie besienswaardighede, lekker restaurante."

Calitzdorp, Wes-Kaap

The Queen of Calitzdorp

"Lekker plattelandse dorp wat meer waardeer sal word in die somer."

Swellendam, Wes-Kaap

Marula Lodge Guesthouse

"Uitstekende vakansiebestemming!"

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Die Spar voorsien jou van als en die mense is vriendelike en diens flink."

Hermanus, Wes-Kaap

Nautilus Guest House

"Mooiste plek in die wêreld."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Clear Water Oasis Guest Farm

"Daar is soveel karakter en mooi plekkies, die mense is vriendelik en behulpsaam."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Great plek, baie skulpies om op te tel! Gawe en vriendelike mense!"

Bloubergstrand, Wes-Kaap

602 Infinity

"Ons uitsig oor Bloubergstrand het ons sprakeloos gelaat. Sjoe! Dis te mooi vir woorde!"

Jacobsbaai, Wes-Kaap

De Kroon

"Lieflike plek!"

Jongensfontein, Wes-Kaap

SeeBries

"Jongensfontein is seker een van die mooiste kusdorpies langs ons kus. Sekerlik 'n plek waar almal een maal moet besoek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Swept Away Guesthouse

"Beautiful Town, SPAR well stocked staff very friendly. Filling Station staff very friendly. Pizzas from 'Meeurots Restaurant' above the SPAR were not edible, service exceptionally slow. Pharmacy, Pharmacist was exceptionally helpful, in helping with medication that would be compatible with my chronic medications and heart bypass.'Beaches Restaurant & Bar' stunning position, magic service & hospitality. 'Lulas Restaurant' we phoned a number of times, left a message, not sure if they are in business. 'Die Stal' served a fair breakfast within an adequate service time. Beulah Farm Deli, good coffee, good food, breakfast by the gram weight, good service. Will visit Yzerfontein again."

Blad
Blad 1020 - Wys 30571 tot 30600
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang