Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Vredehoek, Wes-Kaap

House Fritz

"Vredehoek is perfek as jy nog naby aan die stad wil wees, maar net ver genoeg van die gejaag. So naby aan 3 lekker restaurante, 'n parkie vir kinders en nog beter, klipgooi van die stap roetes wat die berg bied. Dis net amazing!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Draai

"Oudtshoorn is 'n ongelooflike toeriste bestemming vir 'n gesin met kinders. So baie goed om te doen!"

Calypso Beach, Wes-Kaap

4 Thera Way, Calypso Beach

"Sentraal geleë om die omgewing te kan verken en langs pragtige deel van die Langebaan strand."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Raw Karoo Guest House

"Baie lekker plek om te besoek en daar is so baie om te doen. Sal weer kom kuier. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Langenhoven B&B

"Baie lekker geskiedkundige plekkie met die unieke grotte en volstruise."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bay Plaza

"Dit is 'n pragtige dorpie met gasvrye mense. Ek kan Weskus kombuis asook Isabellas aanbeveel hulle kos uit die boonste rakke met n mooi uitsig en vriendelike diens. Daar kan net meer aandag aan die hoofstrand gegee word, hy is bietjie verwaarloos en 'n seer oog."

Yzerfontein, Wes-Kaap

No17 on Mile16

"Heerlik stil in Yzerfontein. "

Robertson, Wes-Kaap

Engela's Overnight Accommodation

"Did not really tour around, but liked the outdoor restuarants on the main road. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

86 on Jubilee

"You MUST go to the Cango Caves, the Cango Wildlife Ranch and to go on an ostrich farm tour! So cool! "

Kampsbaai, Wes-Kaap

Camps Bay Village

"Pragtig! Wonderlike ligging, naby Tafelberg, Houtbaai, ens. Goeie restaurante."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Kleinfontein

"Gasvrye en vriendelike mense wat regstaan om te help."

Barrydale, Wes-Kaap

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Gaan eet gerus by Mez restaurant, fantastiese restaurant, bespreek beslis."

Kleinmond, Wes-Kaap

Picollo Bocca Villa

"The place is intimate and people are friendly."

Uniondale, Wes-Kaap

Schulteheim Hotel

"Pasop vir die spook!"

Strand, Wes-Kaap

1 Tivoli

"Nuwe puik promenade vir alle doeleindes. Nuwe pretpark vir kinders. Lekker oop strand om te kan swem, speel en stap."

Bovlei, Wes-Kaap

Merlot171 B&B

"'n Minder bekende deel van die Kaap met baie voordele!"

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

La Montagne Lodge

"Sal graag die dorp wil ontdek."

Elgin, Wes-Kaap

Paul Wallace Wines and Guest Cottages

"Elgin is mooi, stil en skoon met vars lig om in te asem. Pragtige plase."

Prins Albert, Wes-Kaap

Yellow House

"Dit is ons eerste keer wat ons Prins Albert besoek. Dit is 'n eg plattelandse dorp met 'n rustige atmosfeer. Lekker ontbyt geëet by die Koffiehuis. Baie mooi hotel, langs die Koffiehuis, met pragtige ou meubels. Ons sal volgende keer meer wil rondloop om die dorp te verken."

Britannica Heights, Wes-Kaap

Storm Petrel

"Een woord: Awesome. Daar is nie woorde wat dit kan beskryf nie."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Krakadouw Cottages

"Veilig met pragtig geteerde hoofpaaie. Die mense is vriendelik en hulle beskik oor 'n Superspar wat goed toegerus is met alles wat 'n mens dalk sou nodig kry vir 'n naweek weg. Pragtige omgewing waarvan tyd vergeet het."

Hartenbos, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"Mooi en rustige plek."

Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Hemelsbreed Farm

"Daar is te veel baie lekker wyn."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Sandkorrel

"What a friendly and peaceful town. Worth a visit any time of year."

Blad
Blad 1018 - Wys 30511 tot 30540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang