Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Prince Albert, Western Cape

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Inwoners is vriendelik en hulpvaardig. Wonderlike rustige Karoo bestemming wat besoekers met ope arms ontvang. Veral die personeel by die Swartberg Hotel het ons laat welkom voel en was professioneel en vriendelik te alle tye. 'n Moet besoek dorp."

Great Brak River, Western Cape

Son op die Water

"Lekker restourant by De Dekke en 'n groot Spar wat iets van alles het."

Bloubergstrand, Western Cape

Tabu House

"Beslis nie ver van die stad nie en Blouberg het pragtige strande. "

Oudtshoorn, Western Cape

Old Mill Lodge & Restaurant

"Mooi skoon dorp met vriendelike mense en interessante plekke om te besoek."

Touws River, Western Cape

Komkyk Touwsrivier

"Very quiet. Perfect if you want to get away from the buzz of the city."

Clanwilliam, Western Cape

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Stil rustige plaasdorp, nie soveel van 'n toeriste aantrekkingskrag nie.Die groot Spar met alle lewensnoodsaaklikhede is beskikbaar. Nie vir lang termynverblyf op die dorp self nie."

Clanwilliam, Western Cape

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"My husband managed to get all the food & pharmacy things he needed in Clanwilliam."

Hoekwil, Western Cape

Wilderness Metanoia

"Die Spar bied 'n uitstekende voorraad van enige iets wat nodig mag wees; dit is dus nie nodig om in George alles te koop nie. Ons was oor 'n langnaweek daar, die broodrolletjies en brood was net uitverkoop. Daar is ook baie interessante eetplekkies al met die hoofstraat af."

Cape Route 62, Western Cape

Fig Tree @ Die Poort Private Nature Reserve

"Ons het die Vetplantfees op Calitzdorp bygewoon en 'n veld wandel met Kevin Koen en sy heerlike manier van kennis oordrag was 'n hoogtepunt!"

St Helena Bay, Western Cape

Goblin's Inn

"Dis 'n mooi plek en ons sal weer soontoe gaan."

Kommetjie, Western Cape

Storyhouse

"Buitelandse reisigers mag dit interessante vind. Ek sou dit nie as vakansie bestemming vir my familie kies nie."

Moorreesburg, Western Cape

Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage"

"Daar is die pragtige Moorreesburg met alles wat jy nodig het en ook die museum, Koringberg is 'n kort rit van Vleidam en daar is redelik baie staaltjies oor die dorp en ook 'n film gemaak. Dan net die oopte van daardie wêreld en dit is alreeds genoeg vir 'n afgeremde siel."

Jacobs Bay, Western Cape

Koekemakranka

"Stil en rustige kusdorpie naby Vredenburg."

Marina Da Gama, Western Cape

Waterways

"The Marina is great but the location and approach to the Marina is not very nice."

Yzerfontein, Western Cape

Maartblom Gastehuis

"Het net die viswinkel gemis. Skoon dorp. Baie lekker rustig."

De Kelders, Western Cape

Whalescape

"'n Mens hoef glad nie verveeld te wees by hierdie bestemming nie. Daar is baie om te doen en te sien in die onmiddellike omgewing."

Langebaan, Western Cape

4Winde

"Rustig maar nie regtig baie om te doen nie. Naweke is bestemmings toe van vroeg af en as jy nie drink nie is daar nie veel aan Langebaan nie. Ek persoonlik sal nie weer daar gaan vakansie hou nie."

Sandbaai , Western Cape

Bayit Elohim

"Inwoners is so vriendelik en die dorpie het so baie om te bied."

Greyton, Western Cape

Greyton Lodge

"As jy natuur en klein dorpies geniet moet jy hier 'n draai maak. Daar is die pragtigste winkels en "Afraid of Mice" my insiens die mooiste op die dorp. Die restaurante bedien die heerlikste kos en daar is iets vir almal. Ry met 'n fiets deur die dorp en geniet tee en koek by die kwekery. Stap in die natuurreservaat. Glo my, 'n naweek is net te min om alles te doen."

Montagu, Western Cape

Abigail's Garden Cottage

"Would love to retire there."

George, Western Cape

Lientjies Overnight

"Tyd was te min om by als uit te kom, maar sal beslis volgende keer langer bly om die mooi dorp beter te leer ken."

De Rust, Western Cape

House Martin Lodge and Self Catering

"Just the right place to use as a basis when you want to explore the beauty of the Karoo or it's an amazing place for a tranquil break."

Hartenbos, Western Cape

Hartenbos Landgoed 80

"'n Fantastiese plek! Ek will weer daar kuier."

Tulbagh, Western Cape

Fraaigelegen Farm

"The things I love restuarant is 'n moet om te gaan eet, baie vriendelike personeel en maak 'n draai in Kerkstraat, baie winkeltjies om in te loer."

Mossel Bay, Western Cape

Bay Vista Guesthouse

"Beautiful place with so much to do."

Paternoster, Western Cape

Strandlopertjie

"Mooi area en skoon net jammer dat mense iets elke 5 tree iets aan jou probeer verkoop, kan irriterend raak."

Page
Page 1021 - Showing 30601 to 30630
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers