Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Aangenaam verras. Pragtige kustuine, mooi wandelpaadjies en baie skoon. Lekker geëet by Issabellas."
"Prins Albert het kompetisie hier! Perfek geleë om Meiringspoort, Oude Muragie en Seweweekspoort pas te besoek. Lekkerste omelette van ons lewe geëet by the Village Trading post."
"Heerlike area vir stap met 'n wonderlike uitsig. Dis naby die Waterfront en vele bestemmings in Kaapstad."
"Nou nie regtig 'n toerisme-aantreklikheid van groot omvang nie, maar ideaal vir oornag op pad Kaap toe of terug."
"Really special to enjoy the beach with mountains surrounding, as well as great shopping possibilities with a variety of restaurants available! "
"Klapmuts is ideaal geleë vir verblyf as middelpunt om elke dag interessante plekke te besoek en te verken soos Paarl, Franschoek en Stellenbosch. Babylonstoren is 'n klipgooi van Bona Vista en 'n absolute moet om te besoek. "
"Vanrhynsdorp is so goed geleë, naby die see vir 'n dag uitstappie kan jy see toe en terug. Naby die mooiste wynplase, 'n vriendelike dorpie."
"Rustige woonbuurt. 'n Bietjie ver om te stap na die middedorp toe, maar vir bergfietsryers is dit ideaal want daar is baie bergfietsroetes."
"Oudtshoorn is 'n rustige Karoodorp met gasvrye en vriendelike mense waar mens nog egte plattelandse gasvryheid geniet!"
"Wonderlike ervaring selfs vir ons wat al jare in die Wes-Kaap woon. Die natuurskoon en omringende oseane is asemrowend."
"Meer as genoeg buite-vermaak en goeie restaurant sowel as beeldskone parkrun in die heuwels."