Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Kampsbaai, Wes-Kaap

Studio Comrie

"Very central with great beaches and shops nearby."

Kleinmond, Wes-Kaap

Lekkerus

"Ek beoog om te verhuis vanaf Darling na Kleinmond."

Rawsonville, Wes-Kaap

ATKV Goudini Spa

"Vanaf Rawsonville het ons uitgery na Paarl, Franschhoek en die hele omgewing plat getoer. Lekker sentraal geleë!"

Riversdal, Wes-Kaap

Meurant

"Pragtige roete tot daar. Rustige klein dorpie."

Paternoster, Wes-Kaap

Dunesberry

"Dit is ons tweede besoek aan Paternoster en sal dit weer in die toekoms besoek. Alles is netjies en skoon."

Hemel-en-Aarde Vallei, Wes-Kaap

High Season Farm Luxury Cottages & Venue

"Net die forel visvang was sleg. Niks gevang in die 4 dae, maar dit was by Sumaridge se dam."

Porterville, Wes-Kaap

Akkediskis Gastehuis and Restaurant

"Porterville was vir ons net 'n oornagstop maar ook hier kan n mens uitry in verskillende rigtings om die omgewing te verken. Ons het die gasvryheid van Porterville se mense baie geniet."

Klawer, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"Klawer is 'n klein dorpie vanwaar ons elke dag in 'n ander rigting gereis het om hierdie pragtige wêreld verder te verken en kennis te maak met sy inwoners."

Citrusdal, Wes-Kaap

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"Pragtige dorpie wat sentraal geleë is om in die pragtige omgewing rond te ry."

Tulbagh, Wes-Kaap

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

"Tulbagh is 'n pragtige en skoon geskiedkundige dorp met mooi ou geboue, interessante galerye, uitstekende restourante en 'n lekker wynkelder om te besoek. Beslis 'n besoek werd."

Wildernis, Wes-Kaap

Views Boutique Hotel and Spa

"Pomodoros se pizza is die beste ooit!"

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Lekker tee en wortelkoek geëet by die kwekery. Jammer oor daar nie blomme was. Andersins lekker pannekoek geëet."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Lilybet

"Dis 'n goeie oornag opsie van waar jy die omliggende areas kan besoek."

Citrusdal, Wes-Kaap

Citrusdal Guest Rooms

"Verskriklike mooi area. Beeldskoon."

Klawer, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"Rustige, pragtige dorpie!"

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Pragtige skoon dorpie. Geen misdaad. Restaurant wat ons besoek het was teleurstellend."

Hartenbos, Wes-Kaap

Riviera Suite 18

"Ons lief Hartenbos!"

Napier, Wes-Kaap

DeSkaap

"Mooi en netjiese dorpie."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Ouma See

"Mooi en rustige dorp."

Paternoster, Wes-Kaap

A'la Mossel 1

" My eerste besoek aan Paternoster. Wat 'n juweel van n plek. Ons verblyf was als wat ons nodig gehad het en nog meer. Jy parkeer jou voertuig en stap waar jy ook al wil gaan anders sit jy op die stoep en bekyk die see en uitsig. Ons was gelukkig om Walvisse te kon sien. Net een ding, hou jul dorpie net soos hy is."

Strand, Wes-Kaap

68 On Hofmeyr

"Baie sentraal geleë."

Paternoster, Wes-Kaap

Soli Deo Gloria - Penthouse

"Ongelooflike dorpie, net Jammer die res van die Weskus het nie dieselfde argitektuur en karakter as Paternoster nie."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Beach Cottage

"Dit is 'n bietjie afgeleë, alhoewel dit 'n lekker stapstrand het, mits die weer goed is."

Hermanus, Wes-Kaap

Sit-en-kyk

"Lekker om tyd daar deur te bring. Kry die gevoel van dat dit is die "hoër stand" wat hier uithang."

Pringlebaai, Wes-Kaap

411 On Park

"Lieflike rustige plek. Vriendelike mense en absolute pragtige strand."

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"Om verseker 'n draai by Pili Pili restaurant te maak en om 'n uur of twee op 'n bankie by die hoofstrand stil te sit en die baljarende walvisse dop te hou! Asemrowend! Die Breederivier is ongelooflik mooi. Witsand is 'n besonderse destinasie om te ontspan."

Blad
Blad 1032 - Wys 30931 tot 30960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang