Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"It is well positioned to all the interesting venues one would like to visit and one can walk to most of them. Since it is a busy place it feels safer to walk to most destinations."
"Dis redelik naby Stellenbosch geleë. Mens het die rustigheid om buite die dorp te bly maar is nie ver van winkels en restaurante af nie. Baie mooi. Paaie soontoe is ook goed."
"Beautiful and historic. Easy access to both wine regions and the Klein Karoo. "
"Lekker dorpie waar jy nog kan parkeer by jou gastehuis en rondloop waar jy wil wees. Pragtig."
"Die berge is pragtig en dit was 'n voorreg om in die hatjie van ons vrugte produserende gedeelte te kon reis. "
"Jacobsbaai het vir ons rus vir ons siel gebied. Baie skoon en netjiese dorpie. Kindervriendelik. Jacobsbaai is ook naby aan die bekende Weskus-dorpies, so dis lekker om in Jacobsbaai te oornag en al die omliggende dorpies te besoek. Eersteklas!"
"Wat 'n pragtige dorpie om te verken! Lekkerste restaurante. Wil graag Old Mill uitsonder. Waterblommetjiebredie was heerlik! Ons moes net baie lank wag."