Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Robertson, Wes-Kaap

De Hoop Cottages

"Dis 'n baie mooi plek, hou van die groenigheid."

Glentana, Wes-Kaap

High-Tide

"Glentana is nou ons nuwe vakansieplek."

Klawer, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"Aangename mense en heerlik op die wynroete."

Knysna, Wes-Kaap

Yellowwood Lodge

"Dit is 'n baie mooi plek, sal enigetyd weer teruggaan."

Table View, Wes-Kaap

Atlantic Oasis Guest House

"The wind is very disturbing."

Uniondale, Wes-Kaap

Schulteheim Hotel

"Wens meer mense wil soontoe verhuis, dit kan 'n wonderlike plaasdorpie wees. Is so rustig, geestelik en stil. Meer mense bring meer vreugde."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"Baie oulike winkeltjies, alles maklik verkrygbaar, vriendelike mense."

Witsand, Wes-Kaap

Whale Watchers Inn

"Dit is 'n oulike dorpie."

Prins Albert, Wes-Kaap

Yellow House

"Pragtige dorpie met gasvrye mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cheval Vapeur

"Kaapstad self was 'n lieflike plek om te besoek."

Knysna, Wes-Kaap

Estuary Rest

"Beautiful and friendly."

Prins Albert, Wes-Kaap

Swartberg Cottages

"Baie mooi omgewing. Interessante geskiedenis."

Strand, Wes-Kaap

1405 Hibernian Towers

"Strand is 'n pragtige dorp."

Montagu, Wes-Kaap

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

"Montagu is 'n pragtige dorpie, hoort op elkeen se vakansie lysie te wees."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"Prins Albert is 'n "kunstige" dorpie wat definitief die afdraai vanaf die grootpad die moeite werd maak."

De Kelders, Wes-Kaap

Blougans B&B

"Ons het bietjie gaan verken in De Kelders. Ongelooflik mooi!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Acacia Cottage

"Prins Albert bly 'n wenner."

Barrydale, Wes-Kaap

Karoo Art Hotel

"Doen jouself 'n guns en ry deur die dorp, orals is kunswerke te sien op mure, teen geboue en sommer in tuine. Daar is oulike winkels met pragtige en smaakvolle produkte. Ry tot teen die hoogste koppie uit en geniet 'n asemrowende gesig van kleure en geure."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Haus Holzapfel

"Visit 4 Sheep Restaurant for delicious traditional Karoo meals."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Grace's Place

"Die Karoo Nasionale Park was pragtig en lekker vrek warm. Baie wild gesien, tot leeus. Mense op die dorp is vriendelik gewees. Van die ou geboue is pragtig, maar sommiges kort bietjie opknapping."

Rawsonville, Wes-Kaap

Dwarsberg Trout Hideaway

"Go to Le Domaine nearby."

Tulbagh, Wes-Kaap

Raptor Rise Farm

"Die dorpie is baie interessant, want dit is so geskiedkundig. Daar is genoeg wynplase om te besoek, as jy van die soort ding hou."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Kussinkie

"Vriendelike mense. Ons moes die tandarts besoek vir 'n noodgeval en was verbaas oor die behulpsaamheid en opregte vriendelikheid van die hele personeel en die tandarts."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Lewens-Essens B&B on C

"Yzerfontein is baie oulik. Omgewing pragtig."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Swartberg Backpackers

"For people interested in the old feather palaces and stone houses it's the best."

Blad
Blad 1141 - Wys 34201 tot 34230
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang