Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Lamberts Bay, Western Cape

Lamberts Bay Hotel

"Dis goed om die vissershawe te sien. Om die Malgasse terug te sien was wonderlik gewees. Ete by Muisbosskerm was uitstekend en dis een van die pluspunte vir Lambertsbaai. Vir voëlkykers is dit 'n belangrike bestemming."

Wilderness, Western Cape

ANEW Resort Wilderness

"Pragtig, asemrowend. Heerlike dorpie en strand."

Table View, Western Cape

Atlantic Oasis Guest House

"Super voor strandliefhebbers en kiters."

Prince Albert, Western Cape

Yellow House

"Besonderse dorp met karakter. Lekker naby die Swartbergpas."

Little Brak, Western Cape

At Whale-Phin Guest House

"Was nog altyd een van ons gunsteling bestemmings vir 'n heerlike Kaap-see-vakansie! Baie veilige area en wonderlike swemstrand."

Hout Bay, Western Cape

Apartment 26 on Beach

"Alles is maklik bereikbaar."

Van Riebeeckstrand, Western Cape

C'est La Vie Self Catering Apartment

"Nét die plek om 'n lang rustige stap langs die see te geniet. "

Voor-Paardeberg Wine Ward, Western Cape

Lady Loch Guest House

"Lieflike area, met Paarl naby en historiese besienswaardighede."

Green Point, Western Cape

Altona Lodge

"Leuke wijk. Rustig."

Oudtshoorn, Western Cape

Greeff Cottages

"Daar is by my geen twyfel nie - die Swartbergpas moet van Noord na Suid aangepak word."

Beaufort West, Western Cape

Grace's Place

"Die lekker skaap daar het eindelik my idee van Beaufort-Wes positief verander."

McGregor, Western Cape

Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1

"Rustig, pragtig, beslis 'n aantreklike toeristebestemming."

Plettenberg Bay, Western Cape

Keurbooms River Lodge

"Beste dorp in die land met die meeste besienswaardighede. Skoon strande, avontuur water park, leeupark, olifante, leeus, wynplase."

Paternoster, Western Cape

Baywatch Villa and Cottage

"Het my hart verloor op die pragtige plekkie....."

Wellington, Western Cape

La Rochelle

"Gerieflik geleë in die Boland naby Paarl, Franschhoek en Stellenbosch sonder die buitensporige pryse van toeriste-bestemmings in die gebied. "

Glencairn, Western Cape

Seascape Guest House

"Wind onvoorspelbaar soos wat die Kaap maar is maar die pragtige uitsig en omgewing maak definitief op vir die dae wanneer die suid-ooste wind sy spiere wys. Die strandjie is privaat en nooit oorvol nie. "

Robertson, Western Cape

DuVon Farmhouse

"Baie mooi dorp en omgewing met die beste wyn in die land. "

Upper Old Place, Western Cape

B My Guest

"Knysna was soos altyd 'n baie lekker plek om te wees. Die twee eilande op die meer versper ongelukkig die koppe en jy is geforseer om daarnatoe te ry om dit te sien. Die plakkerskamp by die ingang van die dorp is egter nie lekker vir toeriste om te sien nie."

Oudtshoorn, Western Cape

De Kraal Tent Accommodation

"Die mense van Oudtshoorn is vriendelik en dit was lekker om in die straat te loop en jy word gegroet. "

Knysna, Western Cape

Blackwaters River Lodge

"Te besig in Desember seisoen. Glad nie vir toeriste wat op soek is na rustigheid nie. Verkeer is 'n riller!"

L'Agulhas, Western Cape

Cape Agulhas Guest House

"Sal beslis weer hiernatoe kom as ek 'n kans kry. Daar is nog so baie wat ek wil sien en doen!"

Somerset West, Western Cape

Wine Route 44 Guesthouse

"DIE HEEL BESTE PLEK OM TE WEES. NABY ALLE GOEIE BESIENSWAARDIGHEDE, KAAPSTAD EN DIE LUGHAWE."

De Rust, Western Cape

Meijer's Rust Farm

"Intieme dorpie met genoeg winkeltjies en bekostigbare goeie eetplekke. Gunsteling dorp in die Karoo. "

Paarl, Western Cape

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Ons was vinnig in die winkelsentrum om die nodige aan te koop vir ons braai. Die winkels het alles gehad was nodig was. Ons was nie verder in Paarl se winkels nie, maar die wynroetes en die bekende Spice Route en Fairview is is naby die plaas."

Page
Page 1138 - Showing 34111 to 34140
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers