Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Mossel Bay, Western Cape

No. 4 Duke Street

"Mosselbaai is ons gunsteling vakansieplek en ons sal beslis elke jaar terugkeer. Dit is 'n pragtige dorp met lieflike, vriendelike mense."

Knysna, Western Cape

Phoenix Lodge and Waterside Accommodation

"It is a wonderful place with so much to do."

Yzerfontein, Western Cape

Raaswater

"Hier wil ons eendag aftree. Daar is nie nog 'n plek met so 'n vriendelike, rustige atmosfeer nie. En die kilometers wit, skoon strande waar ons in veiligheid kon stap. Die Spar en al die ander interessante winkels kan in al jou behoeftes voorsien."

Montagu, Western Cape

Montague 4 Seasons

"Lovely little scenic town with beautiful buildings and awesome restaurants and shops. Cape Dry Dried Fruit has excellent prices, ideal base to explore the region."

Arniston, Western Cape

BlueSky Arniston Boutique Guesthouse

"Baie pragtige dorpie en baie aktiwiteite. Grotte moet besoek word en strand se viswinkeljie het die heerlikste vis en kalamari."

Knysna, Western Cape

Brenton Beach House

"Suid-Afrikaanse Miami."

Swellendam, Western Cape

Aanhuizen Guest House

"Dis 'n unieke en oulike dorpie, baie wyn geproe en vriendelike mense ontmoet. Die eetplekkies was oulik."

Heidelberg, Western Cape

Skeiding Guest Farm

"Baie mooi skoon dorpie. Ideale halfweghuis op pad Kaap toe."

Bredasdorp, Western Cape

7 on South

"Found Flame and Grill to be open and willing to feed us after only getting to Bredasdorp at 9pm. Food was amazing and priced way below what you would pay in Cape Town for the same meal. Had a very good experience with the friendly staff too."

Jacobs Bay, Western Cape

De Loft

"It's an amazing place, quiet, clean and unspoiled. We found a lovely restaurant at the bay and spent the afternoon relaxing, watching the waves and the birds. So restful. "

George, Western Cape

Burrough Place

"George is 'n baie mooi plek, maar ongelukkig vir ons was dit baie warm."

Gouritz, Western Cape

Gouritz SeeHuisie

"Vir 'n huisgesin soos ons wat tuisskool en klein kinders het, is Gouritz die ideale plek om buite seisoen te gaan kuier en net lekker te ontspan."

Hopefield, Western Cape

Spindlewood Barn Accommodation

"Pragtige, unieke, nog-nie-ontdek juweel. Definitief die Weskus se Clarens."

George, Western Cape

57 on Plover

"Ek was nog altyd mal oor George. Dis 'n wonderlike plek. "

Swellendam, Western Cape

Bergview Guesthouse Swellendam

"Ongelooflike, mooi skoon dorpie. Die beste halfweghuis op pad Kaap toe."

Gansbaai, Western Cape

Sunset Bliss

"It's calm little to no noise pollution and for people coming from the city it's amazing. I would go again."

Murraysburg, Western Cape

Tuishuisie

"Pragtige, klein stukkie, ongerepte natuur. Het elke oomblik geniet."

Beaufort West, Western Cape

Olive Grove Guest Farm

"Sadly Beaufort West's historic buildings on the main road look neglected and are in disrepair."

Agulhas, Western Cape

StarFish Accommodation

"Great destination. A must do shortly again."

Cape Town, Western Cape

@ 10 Cooper

"Daar is baie om te sien en te doen as jy met vakansie is of 'n naweek êrens wil gaan."

Gansbaai, Western Cape

Tourist Lodge Gansbaai

"Het lekker vars vis gehad by Boathouse Restaurant."

Prince Albert, Western Cape

Casa Milorca

"Prins Albert is 'n absolute juweel, nie net in die Karoo nie, maar die hele land. Een van my gunsteling bestemmings."

Mossel Bay, Western Cape

CBS Accommodation

"Veilige dorp met genoeg om te doen."

Cape Town, Western Cape

Uit en Tuis

"Somerset-Wes is beslis 'n wonderlike plek om te bly. Dis sentraal en al die toeriste besienswaardighede is maklik bereikbaar. Jy kan elke dag in 'n ander rigting inslaan."

St Helena Bay, Western Cape

Whale n Daisy

"Rustige plek. Vriendelike mense."

Page
Page 125 - Showing 3721 to 3750
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers