Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Mosselbaai is ons gunsteling vakansieplek en ons sal beslis elke jaar terugkeer. Dit is 'n pragtige dorp met lieflike, vriendelike mense."
"Hier wil ons eendag aftree. Daar is nie nog 'n plek met so 'n vriendelike, rustige atmosfeer nie. En die kilometers wit, skoon strande waar ons in veiligheid kon stap. Die Spar en al die ander interessante winkels kan in al jou behoeftes voorsien."
"Lovely little scenic town with beautiful buildings and awesome restaurants and shops. Cape Dry Dried Fruit has excellent prices, ideal base to explore the region."
"Baie pragtige dorpie en baie aktiwiteite. Grotte moet besoek word en strand se viswinkeljie het die heerlikste vis en kalamari."
"Dis 'n unieke en oulike dorpie, baie wyn geproe en vriendelike mense ontmoet. Die eetplekkies was oulik."
"Found Flame and Grill to be open and willing to feed us after only getting to Bredasdorp at 9pm. Food was amazing and priced way below what you would pay in Cape Town for the same meal. Had a very good experience with the friendly staff too."
"It's an amazing place, quiet, clean and unspoiled. We found a lovely restaurant at the bay and spent the afternoon relaxing, watching the waves and the birds. So restful. "
"Vir 'n huisgesin soos ons wat tuisskool en klein kinders het, is Gouritz die ideale plek om buite seisoen te gaan kuier en net lekker te ontspan."
"Pragtige, unieke, nog-nie-ontdek juweel. Definitief die Weskus se Clarens."
"Ongelooflike, mooi skoon dorpie. Die beste halfweghuis op pad Kaap toe."
"It's calm little to no noise pollution and for people coming from the city it's amazing. I would go again."
"Sadly Beaufort West's historic buildings on the main road look neglected and are in disrepair."
"Prins Albert is 'n absolute juweel, nie net in die Karoo nie, maar die hele land. Een van my gunsteling bestemmings."
"Somerset-Wes is beslis 'n wonderlike plek om te bly. Dis sentraal en al die toeriste besienswaardighede is maklik bereikbaar. Jy kan elke dag in 'n ander rigting inslaan."