Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

@ 10 Cooper

"Daar is baie om te sien en te doen as jy met vakansie is of 'n naweek êrens wil gaan."

Gansbaai, Wes-Kaap

Tourist Lodge Gansbaai

"Het lekker vars vis gehad by Boathouse Restaurant."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Prins Albert is 'n absolute juweel, nie net in die Karoo nie, maar die hele land. Een van my gunsteling bestemmings."

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Veilige dorp met genoeg om te doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

Uit en Tuis

"Somerset-Wes is beslis 'n wonderlike plek om te bly. Dis sentraal en al die toeriste besienswaardighede is maklik bereikbaar. Jy kan elke dag in 'n ander rigting inslaan."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Whale n Daisy

"Rustige plek. Vriendelike mense."

George, Wes-Kaap

Lorita's

"Friendly town. Easy to navigate."

Victoriabaai, Wes-Kaap

Pier Plesier

"Klein strandjie, maar heerlik rustig."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Palmboom

"Peaceful, back to nature and restful."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Goeie bestemming vir 'n kort kuier."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Piet se Plek

"'n Roomys by die Punt is 'n moet."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Vista Bonita Apartments

"All round a fantastic holiday destination."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Springs

"Moet meer aktiwiteite in die dorp adverteer en die dorp self bemark."

Kaapstad, Wes-Kaap

Quest Bed and Breakfast

"Die beste toerismebestemming wat daar is."

Kaapstad, Wes-Kaap

Waterways

"Everything in Cape Town anyone could want - shopping, dining, nature, seaside - a fabulous holiday or short break destination."

Hermanus, Wes-Kaap

The Mayflower

"Great town with great restaurants."

Wildernis, Wes-Kaap

Shan C

"Beste, mooiste vakansieplek."

Stanford, Wes-Kaap

Phillipskop Eco-Chalets

"Unfortunately, many of the shops were closed."

Mosselbaai, Wes-Kaap

ATKV Hartenbos

"Interessant en heerlike kuierplek met baie om te sien en te doen."

Gouritz, Wes-Kaap

Wheatland's Farm House and Chalets

"Vir my het dit gegaan oor die oornaggeriewe wat naby Vleesbaai is."

Nature's Valley, Wes-Kaap

SANParks Natures Valley Rest Camp

"Pragtige meer, het vorige keer see toe geroei toe my vrou nog my verloofde was, maar ongelukkig is die kano's weggevat. Dié plek is fantasties."

Mosselbaai, Wes-Kaap

De Branders Nr 48

"Altyd lekker om in Mosselbaai omgewing te kuier. Dit is ons hartsplek."

George, Wes-Kaap

The Railway Cottage

"Mooi omgewing en vriendelike mense."

Blad
Blad 126 - Wys 3751 tot 3780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang