Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Agulhas, Wes-Kaap

18 Storm Sea

"Loved the peace and tranquility in the area. The people are friendly and they have wonderful restaurants in the area."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Mills Cottages

"Te besig, voorstede baie beter, te veel verkeer vir die paaie."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Pinnacle Point - Golf Safari SA

"Baie besig, maar lekker vakansiedorp met baie om te doen."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Memory Lane

"Lekker gematigde weer."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cornerstone Guesthouse Alk Van Zyl

"Ek is nie 'n "stadsmens" nie en sal Kaapstad self vermy, tewens enige stad."

Mosselbaai, Wes-Kaap

De Branders 50

"Baie om te doen en te sien en het dit vreeslik geniet."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

One on Ray

"Very calm and clean and quiet from the busy city in Cape Town CBD. Very nice!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo-Rust

"Prince Albert se mense is baie vriendelik en dorp in 'n mooi omgewing aan die voet van Swartberge, sal vir langer daar wil bly om meer van dorp te sien."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Hartenbos Self-catering Apartment

"Baie om te doen en sien in omgewing, seetemperatuur lekker warm in Februarie en goeie weer."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Stonebreaker Country Lodge

"Lovely little town, something different to experience and what a beautiful place to go and ride your bike!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Longbeach Beach House

"Coming from a small town, CT has too much traffic nonstop."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Regiment Self-catering Accommodation

"Kaapstad is skoon en so mooi om te besoek. Heerlike naweek gehad."

McGregor, Wes-Kaap

Betty Boop Kothuis

"Absolutely love McGregor and love the small town. The people were very friendly and welcoming. Lots of things to do around like the donkey sanctuary!"

George, Wes-Kaap

Pollocks Place

"Ons was jare gelede laas in George en wat 'n wonderlike verrassing was dit nie! George is nie meer 'n dorpie nie. Dit is 'n groot dorp met alles wat jy nodig het in 'n pragtige omgewing. Ons het die ou motorskou kom bywoon en dit baie geniet."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

214 Golden Mile

"Lovely fishing village that has lots of development of properties - will soon need expansion to support commercial infrastructure."

George, Wes-Kaap

Edennook

"George and surroundings are beautiful places to visit."

Paarl, Wes-Kaap

The Orchard Corner Cottage & View Cabin

"Ek is my lewe lank verlief op die Paarl-omgewing. Wou nog altyd van die dorp 'n woonbuurt maak, maar die kontant is net nie daar nie. Ek sal enige tyd in Paarl op vakansie wil gaan."

Gouritz, Wes-Kaap

Gourits Holiday Flats

"Gouritz kort 'n wasgoedplek wat wasgoedmasjiene het wat met coins of tokens werk. Die plekke wat aanbied om wasgoed te was is buitensporig duur. Moes inry Hartenbos toe net om wasgoed te kon was."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Captain's Cabin

"We loved it. Pringle Bay is amazing. Peaceful. Magical and amazing."

Paarl, Wes-Kaap

Skinkikofi

"Baie te sien en te doen. Mooiste berge en natuurskoon."

Witsand, Wes-Kaap

@ The Whales

"Always a great place to visit. One of our favorite holiday destinations."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Withuis

"Buite seisoen ideaal vir ouer mense. Nêrens in rye gewag nie. Verkeer bly maar 'n probleem."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

The Joint Backpackers

"More than enough to do. Quiet little town and a peaceful getaway."

Kaapstad, Wes-Kaap

Stellenberg Guest Unit

"Meer dierevriendelike plekke benodig."

Gansbaai, Wes-Kaap

180 Degrees Ocean Experience

"Gansbaai is naby aan Kaapstad om lekker weg te breek vir 'n naweek."

Ceres, Wes-Kaap

The Lemon and Olive Tree Cottages

"Ceres is a very warm in the summer and cold in winter. I was so sick after the sunny weekend, but I think it's because of the dry warm weather conditions, but a very beautiful valley."

Kleinkrantz, Wes-Kaap

Ocean Pearl Accommodation

"Het die juweel wat weggesteek is baie geniet."

Blad
Blad 122 - Wys 3631 tot 3660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang