Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Victoriabaai, Wes-Kaap

Pier Plesier

"Mooiste en veiligste strand in Suid-Afrika."

Kaapstad, Wes-Kaap

Big Skies Guesthouse

"Kaapstad is die plek om te wees in Suid-Afrika."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Pragtige plek. Vriendelike mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beaches and Mountains

"Daar is te veel toeristebestemmings wat jy kan besoek, ons het net by 'n paar plekke uitgekom, ons het nog 'n lang lys van plekke wat ons nog moet besoek met ons volgende wegbreek."

Barrydale, Wes-Kaap

Sandy's Place

"Wonderlike dorpie vol verrassings, die Ou Kerk antiekwinkel is beslis 'n besoek werd, Mez is 'n absolute eetervaring."

Kaapstad, Wes-Kaap

Longbeach Beach House

"Daar is soveel om te sien en te doen! Babylonstoren en Clay Cafe is moet-besoeke. Dis so 'n mooi wynplaas (Babylonstoren) met die mooiste tuine om deur te stap. Dis 'n heeldag uitstappie. By Clay Cafe (Kaapstad-tak) kan jy heerlike etes nuttig terwyl jy kreatief raak op kleiborde, -bekers, -bakke. Reserveer 'n tafel vooraf vir 2 1/2 ure vir kreatiewe inspirasie."

Stilbaai, Wes-Kaap

Galjoen Kie

"Dis die perfekte vakansiedorp waar mens as gesin saam tyd kan spandeer, maar ook waar jy heerlik saam met vriende kan kuier. Die rivier en die see maak dit perfek!"

Paternoster, Wes-Kaap

Sandals

"Lovely place to travel. Just make sure you have all your medical meds etc. as there is no pharmacy in Paternoster although there are a few in Vredenburg not too far of a drive back."

Kaapstad, Wes-Kaap

McLouds Studio

"Kon lekker in al die rigtings gaan om plekke te besoek. Goed geleë."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Ruby Rose Guest House

"Baie eetplekke maar min aktiwiteite om te doen. En besighede maak bietjie te vroeg toe saans."

Langebaan, Wes-Kaap

Steenbokkie

"It is a lovely getaway to rejuvenate your energy levels."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Atara Cottage

"Is 'n pragtige, klein dorpie met outentieke restaurante en persoonlike en vriendelike diens."

Paarl, Wes-Kaap

10 on Fairview B&B

"Ons sou vir seker langer wou bly, aangesien daar heeltemal "te veel" plekke is om te besoek in die Paarl. "

Knysna, Wes-Kaap

Salt River Lodge

"Beautiful place."

Kaapstad, Wes-Kaap

Surf Stroll

"Cape Town is exquisite with lots of sites to explore along with activities."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bay Plaza

"Loved the restaurants."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"Dit is 'n klein kusdorpie en bied nie vreeslik baie vir toeriste nie. 'n Week is moontlik 'n bietjie lank om daar te kuier. Die museum en Bird Island was baie interessant en kan aanbeveel word. So ook die Bokplaas wat omtrnet 15 km buite Lambertsbaai geleë is."

Kaapstad, Wes-Kaap

Franklin House

"Baie goeie toeriste-attraksie!"

Onrus, Wes-Kaap

Loft on Main

"Beautiful boardwalks along the beach."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Raaswater

"Lekker kusdorp, baie om te doen vir kinders en jongmense."

Kaapstad, Wes-Kaap

C'est La Vie Self Catering Apartment

"Fantasties! Baie skoon omgewing, goeie paaie, groot verskeidenheid aktiwiteite."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

One on Ray

"My favourite holiday place."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Anchor's Haven

"Baie mooi strande en lieflike dorpie."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Ons Huisie

"Baie rustige plek. Gaan beslis weer."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Stony Point Beach House

"Beautiful, however needs a big shopping center and a KFC or McDonald's"

Blad
Blad 136 - Wys 4051 tot 4080
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang